CHINESE | READY FOR DURBAN β©οΈ
Three of your learners will be flying to Durban in the KwaZulu-Natal province today, to attend the 4th Chinese Bridge South Africa Finals- Chinese Show for Foreign Primary School Students, host by the Confucius Institute at Durban University of Technology, on the 7th of Juneπ§³.
Chinese language learners from various schools in South Africa will challenge themselves and showcase their dreams on the stage of "Chinese Bridge".
All of the best to:
Shailo-Jay Fritz (Gr.5)
Kay-Lee Pietersen (Gr.5)
Akeelah Adams (Gr.6)
We are extremely proud of you all.
Laerskool Rietenbosch / Rietenbosch Primary
Laerskool Rietenbosch is geleΓ« in Cloetesville, Stellenbosch.
Operating as usual
A word of thanks | π
We are deeply touched by the beautiful gesture from Cloetesville High School, who generously donated flowers for our upcoming memorial service. Their kindness and support mean so much to us during this difficult time. Thank you for standing with us as we honor and remember our beloved learner. πΈποΈ
Juffrou Rhode verjaar vandag π₯°π€π veels geluk met die ontmoeting van Γ± nuwe jaar, juffrou β€οΈ Mag dit Γ± wonderlike en vreugdevolle jaar wees met Γ± oorvloed van seΓ«ninge en uiterse vrede βΊοΈπ₯³π€ geniet die res van die daggieπ§πΉ
Baie geluk met die vermeerdering van jare Mnr.Van Kerwel! π₯³π₯° Wense van voorspoed, God se seΓ«ninge en genade vir al die jare vorentoe! Mag arms vol liefde en vreugde op u wag β€οΈ π° Geniet elke oomblik! β π§
Ons diepe simpatie en meegevoel aan die familie en vriende van Mischa Wanza ποΈ
Ons by Laerskool Rietenbosch deel in jul hartseer met die afsterwe van Γ± geliefde dogtertjie. Ons vertrou opreg dat julle krag sal ontvang om in hierdie moeilike tyd, staande te bly.
Liefde sΓͺ nooit totsiens nie - die mooi herinneringe sal altyd bly voortleef.
Die prinsipaal, opvoeders en leerders by die skool d**k met liefde aan julle en deel in jul groot hartseer. Ons gebede is met julle.
Rus in vrede Mischa π€ liefste engel π
SPORT | SOKKER β½
Shuaib Christians 'n Graad 6 leerder te Rietenbosch is deel van Stellenbosch FC se onder 12 span! π₯
β½
Baie geluk Shuaib! π₯
AFRIKA-DAG (25 MEI 2024)
Afrika-dag is die jaarlikse herdenking van die stigting van die Organisasie vir Eenheid in Afrika.
Dit is Γ± dag waarop Afrika se eenheid, gedeelde geskiedenis en identiteit die botoon voer. DiΓ© dag bied Γ± platform vir die erkenning van Afrika se prestasies en ook vir die erkenning van die kultuur en erfenis in Afrika. π
Afrikadag| stories
Ter viering van Afrikadag op 25 Mei, het Elsa Wickler twee van haar kinderstories aan ons graad 4 leerders kom voorlees. Leerders het ook die geleentheid gekry om hul eie Afrika-boekmerk te versier.
Afrikadag word elke jaar gevier om die vele fasette en wonder van Afrika te erken en om die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as Africa-unite) op 25 Mei 1963 te herdenk. π
Netbal | π
RIETENBOSCH VS IKHAYA
O/11 Rietenbosch 12 - 0 Ikhaya
O/12 Rietenbosch 11 - 0 Ikhaya
O/13 Rietenbosch 5 - 2 Ikhaya
SASKO | π π₯ͺ
Sasko het vandag ons leerders kom vermaak en Γ± belangrike boodskap oor boelie gedrag gebring π«
Hulle is ook besig met herwinning, en vra die skool en gemeenskap om te help. β»οΈ π«
Hoe?
Kom en neem deel aan die kompetisie!
Indien u SASKO broodsakkies het, kan u dit saam met die leerder(s) skool toe stuur. Ons vra dat dit slegs SAKSO broodsakkies moet wees. Hoe meer sakkies ons insamel, hoe beter! Dit sal die skool baie baat! β€οΈ
Byvoorbaat baie dankie vir u hulp en samewerking! π©΅π€π
Stelsorg se maatskaplike werkers het Gr.R - Gr.3 kom besoek en ons leerders kom bewus maak oor die veiligheid van hul ligaampies.
Baie dankie aan MYWalk wat skoene aan ons leeders geskenk het π£. Baie dankie ook aan Mnr. Daniels! Die leerders is beslis reg vir die Winter! β€οΈπ₯Ύπ₯Ύ
Skaak | Baie geluk aan Gregory Young wat 2de plek (seuns O/12) behaal het in Γ± skaak toernooi te Rhenish! βοΈπ Harde werk word beloon! ππ€π©΅
Ons Gr.5 leerders het vandag die Pinocchio π€₯ vertoning by die Adam Small Teater gaan kyk! ππ¬
Netbal uitslae π I
RIETENBOSCH VS CLOETESVILLE
O/10 Rietenbosch 0 - Cloetesville 8
O/11 Rietenbosch 4 - Cloetesville 14
O/12 A Rietenbosch 15 - 8 Cloetesville
O/12 B Rietenbosch 8 - 0 Cloetesville
O/13 A Rietenbosch 12 - 7 Cloetesville
O/13 B Rietenbosch 8 - 1 Cloetesville
We are proud to announce the winners of The CISU Chinese Creative Arts Competition for Primary and High School learners (Grade 5- 12). The competition was aimed to promote friendship between China and South Africa.
The theme of the competition was "Working together for a long- lasting friendship and a better future between China and South Africa".
The winners each receive a cash prize for their amazing art work.
2nd place Kenzo Seals- R1 500 for "Symbols of South Africa and China".
3rd place Marination Linnet- R800 for "A South African Welcome to China".
3rd place Joshua Smith- R800 for "Friendship".
3rd place Kiron Roberts -R800 for his "Taichi Fan Solo".
We encourage our learners to join the Chinese classes every Wednesday & Friday's. Speak to Miss Crowley for more information to become part of this wonderful opportunity.
Kellogg's het vandag ons skool kom besoek en ons leerders se harte kom bly maak met Γ± lekker bederf van 'Instant Noodles'!
Baie dankie! Thank you! β€οΈπ
Baie geluk met die groot mylpaal van 60, Juf. Oliver!! πΈβ€οΈ Ons vier die 6 dekades, 720 maande, 3130 weke, 21915 dae, 525960 ure en 31557600 minute van liefde, genade en gesondheid πΉβ. Ons hoop die dag was besonders en was volgepak met net die beste dinge! πππ§ Mag geluk, voorspoed en nuwe avonture deel wees van die nuwe lewensjaar! πGod seΓ«n!
SKAAK βοΈ| Die oorhandiging van sertifikate aan die leerders wat hul Boland skaakkleure verwerf hetπ,
βοΈSKAAKβοΈ
Drie van ons leerders (Gregory Young, Mia Davids en Haywill Fortuin) neem vandag deel aan 'n skaaktoernooi te Langebaan.
Die 3 spelers verteenwoordig Boland. Hulle het onlangs hul Boland kleure verwerf.
Baie geluk en alle sterkte! β¨
Rietenbosch staff goes BACK TO SCHOOL π«ππ
SPORT UITSLAE - NETBAL π
Rietenbosch o/13 span wen PLP 14-5! π₯
Rietenbosch o/12 span wen PLP 14-4! π
Rietenbosch o/11 span verloor teen PLP 2 - 5 β Rietenbosch o/10 span wen PLP 4 - 1 π
Welgedaan meisies!!
Ons graad 4 leerders het vandag besoek afgelΓͺ by die Acts Cape teater, waar hulle die teater produksie "Kipper's Underground Adventure" geniet het. π
Our every own Brooklyn Baker, now a Grade 12 learner at Cloetesville High School , advocating and speaking about mental and emotional challenges teenagers have to deal with in society today. She spoke at the Find Your Light Women's Breakfast hosted by you are Phenomenal Events & Entertainment, where she shared the stage with Idol's winner Karin Kortje.
π π Ons Saterdae klasse is volstoom aan die gang! π¨βπ«π©βπ«
Rietenbosch se musiekleerders lΓͺ besoek af aan die konservatorium van die universiteit van Stellenbosch! πΆ π΅
SPORT - NETBAL π
Ons onder 12 netbalspan wen 7-1 teen Weber Gedenk! Baie geluk meisies π
"Books are a uniquely portable magic" - Stephen King
Ons vier WΓͺreldboekdag ππ 23 April 2024! π
Baie dankie aan ons ouers/voogde en leerders wat soveel moeite ingesit het β€οΈ
βοΈ RB vs AFLouw βοΈ
Ons leerders het teen AFLouw skaak gespeel. Hier is hulle hard besig om te konsentreer! π€
RIETENBOSCH - HOENDERBRAAI π π₯
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Cape Town
7600
Opening Hours
Monday | 08:00 - 15:00 |
Tuesday | 08:00 - 15:00 |
Wednesday | 08:00 - 15:00 |
Thursday | 08:00 - 15:00 |
Friday | 08:00 - 15:00 |
Oxford Street
Cape Town, 7800
Educating South African men since 1841. Celebrating #Wynberg180 Instagram: wynbergboysjuniorschool
Dromedaris Street
Cape Town, 7441
All current VRSP parents and learners are welcome to join this page to keep updated on the latest VR
32B Murray Street, Durbanville
Cape Town, 7550
Remarkable education for learners with specific learning barriers including ADHD, ASD and anxiety.
47 Lansburg Road, Hanover Park
Cape Town, 7780
βWe Enter to Learn and Leave to Serveβ
Cape Town, 7530
LearnQuick Educare is an elementary school π« We are dedicated to developing children from an early age to ensure they are empowered. We believe a great mind deserves a great start .
4 Victoria Road, Plumstead
Cape Town, 7800
Khanyisa Waldorf School exists to provide a holistic education for children with learning challenges
Eve Avenue
Cape Town, 7349
We are loyal to Atlantis and strive for continuous improvement in all we do. We anticipate the needs of our community and we make every effort to exceed the expectations of all stakeholders.
Cape Town, 7460
The vision of Goodwood Park Primary is to provide service of excellence
Cnr Ajax Way And Highlands Drive, Woodlands, Mitchell's Plain
Cape Town, 7785
The oldest Primary School in Mitchell's Plain has gone digital!