02/10/2023
Eerste groepie paddatjies wat nou matrix is.
Mari-Louise Strydom, Jana Le Roux, Lisa Badenhorst, Dane Redelinghuyse julle was Hip-Hop Paddatjies se eerste kindertjies en nou is julle amper klaar met skool. Sterkte met julle finale eksamen, tannie dink en bid vir elkeen van julle vir kalmte, wysheid en deursettingsvermoe.
Mag julle geseen word in al julle toekomsdrome.