Hoërskool Overberg

Hoërskool Overberg Vra die kenners, Ovies is wenners! Follow us on Instagram .overberg

Doelstellings
By Hoërskool Overberg strewe ons daarna om:
- die leerders in totaliteit te begelei na liggaamlike, geestelike, intellektuele en sosiale volwassenheid.
- leerders se volle potensiaal op akademiese, fisieke en kulturele gebied te verwesenlik.
- Christelike en patriotiese norme en waardes by leerders te vestig.
- die leerders te lei om gesag te aanvaar, lojaliteit teenoor die skool en

die gemeenskap te kweek, selfdissipline te ontwikkel en ’n gesonde groepgees te kweek.
- die individualiteit van elke leerder te erken en om elkeen te leer ken.
- altyd onberispelik te wees in gedrag en voorkoms.
- as personeel in die gemeenskap betrokke te wees om so ook die beeld van die skool uit te dra.
- kollegialiteit en lojaliteit te bevorder.
- te alle tye as personeel ’n professionele en navolgenswaardige voorbeeld uit te dra.
- ouerbetrokkenheid en welwillendheid aan te moedig.
- die behoeftes en wense van die gemeenskap te eerbiedig en te erken.
- skooltrots en ’n ryke tradisie uit te bou.
- ’n akademiese atmosfeer in die skool te skep sodat opvoeding en onderwys vir leerder en leerkrag, ’n sinvolle en aangename ervaring mag wees.

Christiano Swartz participated in the Regional Museums Speech competition held in Swellendam on Friday, 21 August. He co...
24/08/2026

Christiano Swartz participated in the Regional Museums Speech competition held in Swellendam on Friday, 21 August.

He competed against 15 other learners - the respective winners of their district.

Although he did not place among the top competitors, Christiano’s speech made an impression on the Museum Directors, earning him a special “Museum Director’s Favourite” award.

We are extremely proud of his achievement and the confidence and dedication he showed in representing our school.

23/08/2026

Ovie-Trots!!💪🏻⭐️💙

Interskole 2026. 💙🤍🖤
23/08/2026

Interskole 2026. 💙🤍🖤

22/08/2026

Die Ovies wil dankie sê aan Caledon Toyota vir hul deurlopende ondersteuning. ⭐️💪🏻💙

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)RUGBYOns stel graag die span bekend. Ontmoet ons eerstespan se BOMB SQ...
21/08/2026

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)

RUGBY

Ons stel graag die span bekend.

Ontmoet ons eerstespan se BOMB SQUAD.

Hulle speel Saterdag (14:00).

Ons wens julle sterkte toe!

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)RUGBYOns stel graag die span bekend. Ontmoet ons eerstespan se begin 1...
21/08/2026

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)

RUGBY

Ons stel graag die span bekend.

Ontmoet ons eerstespan se begin 15.

Hulle speel Saterdag (14:00).

Ons wens julle sterkte toe!

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)NETBALOns stel graag die span bekend. Ontmoet ons eerstespan netbaldog...
20/08/2026

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)

NETBAL

Ons stel graag die span bekend.

Ontmoet ons eerstespan netbaldogters.

Hulle speel Saterdag (12:20).

Ons wens julle sterkte toe!

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)o. 19A Hokkie: DogtersOns stel graag die span bekend. Ontmoet ons eers...
19/08/2026

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)

o. 19A Hokkie: Dogters

Ons stel graag die span bekend.

Ontmoet ons eerstespan hokkiedogters.

Hulle speel Saterdag (11:55).

Ons wens julle sterkte toe!

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)o. 19A Hokkie: SeunsOns stel graag die span bekend. Ontmoet ons eerste...
19/08/2026

Interskole 2026 vs HS Langenhoven, Riversdal (weg)

o. 19A Hokkie: Seuns

Ons stel graag die span bekend.

Ontmoet ons eerstespan hokkieseuns.

Hulle speel Saterdag (09:55).

Ons wens julle sterkte toe!

2026 Kwartaal 2 - Top 10 📚✏️
18/08/2026

2026 Kwartaal 2 - Top 10 📚✏️

Address

30 Laing Street
Caledon
7230

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27282123083

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Overberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category