06/06/2026
Baie geluk juf.Olivier met jou verjaarsdag! Mag jou verjaarsdag en elke dag gevul word met die warmte van die son, geluk van glimlagte, die klank van lag, gevoel van liefde en die deel van goeie gemoed. Dankie vir alles wat juf. bydra tot ons skool.