Swartberg Sekondêre Skool Amptelik

Swartberg Sekondêre Skool Amptelik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Swartberg Sekondêre Skool Amptelik, School, Koalisie Street, Caledon.

19/03/2024

Aandag ouers, voogde en leerders!

Die skool sluit môre, 20 Maart 2024, vir die eerste kwartaal en heropen weer op Woensdag, 03 April 2024.

Rapporte sal nie môre uitgereik word nie, maar wel die eerste Vrydag van die nuwe kwartaal - 05 April 2024.

Sabers Groete
💙 💛 🐯

HOOFLEIERS 2024O/Hoofdogter - Mericia PetersenO/Hoofseun - Rozay Lewis Hoofdogter - Zelnita SamuelsHoofseun - Alessandro...
13/03/2024

HOOFLEIERS 2024

O/Hoofdogter - Mericia Petersen
O/Hoofseun - Rozay Lewis
Hoofdogter - Zelnita Samuels
Hoofseun - Alessandro Olivier

💙 💛 🐯
Swartberg Sekondêr

Happy Sabers Birthday! 💙💛🐯Jessica Van Rensburg
23/01/2024

Happy Sabers Birthday! 💙💛🐯
Jessica Van Rensburg

Swartberg SS matriekuitslae 202387,2%Top 3 leerders:1. George Paulse2. Jade-lee Daniels3. Aubreyano WatsonBaie geluk aan...
20/01/2024

Swartberg SS matriekuitslae 2023
87,2%

Top 3 leerders:
1. George Paulse
2. Jade-lee Daniels
3. Aubreyano Watson

Baie geluk aan ons leerders met hul puik prestasie. Ons wil graag elke opvoeder, leerder en ouer bedank vir hul bydrae tot die sukses van ons leerders.

Vir diegene wie onsuksesvol was, onthou daar is ‘n tweede kans om vakke oor te skryf.

Sabers groete

💙💛💙💛

Address

Koalisie Street
Caledon
7230

Telephone

+27282121470

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swartberg Sekondêre Skool Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category