09/09/2026
Nog n gunsteling Tema in ons Kleuterskool is GROENTE! Die Hartediefies het die mooiste pampoene gemaak, en ook die lekkerste groentesop gemaak, sommer so in die klas.
Ons is 'n kleuterskool in Caledon. Ons akkommoddeer kleuters vanaf 3 jaar tot 6 jaar (Graad 0 - Graad R).
Caledon
7230
| Monday | 08:00 - 14:00 |
| Tuesday | 08:00 - 14:00 |
| Wednesday | 08:00 - 14:00 |
| Thursday | 08:00 - 14:00 |
| Friday | 08:00 - 14:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Overberg Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.