Waterval Pre-Primêr
Well astablished Pre-school for Christian Afrikaanspeaking children.
Valentynsdag Bederfies❤️🫶🏻❤️
Gr. OO
Ons het hierdie week sintuie gedoen!!! En so sluit ons die week af deur verskillende smake te proe😝
Welkom aan ons Gr.O0 maats van 2026! Ons sien uit om hierdie jaar saam met julle te speel, lag en leer!!!!🌟
Welkom by ons skool aan al ons Gr.000 maatjies (2-4jr klassie)! Ons is so opgewonde om hierdie jaar saam met julle te lag, speel en leer!
By ons skooltjie is jy veilig…..Juf. Magda en Juf. Su-yen is soos julle tweede mamma!!!!!🌟
Welkom aan ons Gr.0 maats van 2026! Ons sien uit om hierdie jaar saam met julle te speel, lag en leer!!!!🌟
Ń lekker speletjie om die dag mee af te sluit!!!!!!!
25/09/2025
Ons kan nie wag vir Saterdag, 27 September nie! Stof julle dansskoene af, want daar gaan definitief meel op die vloer gegooi word!!!!!
Klipwerf Orkes - Lekker Ou Jan ("Live" by die 2024 Hantam Vleisfees in Calvinia) Regstreeks opgeneem by die 55ste bestaansjaar viering dans van die Klipwerf Orkes tydens die jaarlikse Vleisfees in Calvinia in 2024.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Road R37
Burgersfort
1150