Mullersrus Primêre Skool

Mullersrus Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mullersrus Primêre Skool, School, Kekkel en Kraai, Buffeljagsrivier.

02/09/2026
Die Graad R Klas hou Beroepsdag!Ons kinders het met groot trots hul droomberoepe kom uitbeeld.Dit was 'n dag vol glimlag...
03/08/2026

Die Graad R Klas hou Beroepsdag!

Ons kinders het met groot trots hul droomberoepe kom uitbeeld.
Dit was 'n dag vol glimlagte en groot drome.


Ons is ongelooflik trots op ons klein dromers. Julle lyk spoggerig!

🐾👮‍♂️ Baie dankie aan SAPS vir julle besoek aan ons skool!Dit is altyd ’n voorreg om julle by ons te ontvang. Die demons...
01/08/2026

🐾👮‍♂️ Baie dankie aan SAPS vir julle besoek aan ons skool!

Dit is altyd ’n voorreg om julle by ons te ontvang. Die demonstrasie met die polisiehond was nie net opwindend nie, maar ook baie leersaam. Ons leerders het dit ongelooflik geniet en het weer eens waardevolle kennis opgedoen oor die belangrike werk wat julle elke dag doen.

Ons waardeer dit wat julle vir ons doen!

Vandag het ons rugby en netbal teen Suurbraak Primêre Skool gespeel. Dit was voorwaar ’n heerlike dag, en die leerders h...
30/07/2026

Vandag het ons rugby en netbal teen Suurbraak Primêre Skool gespeel. Dit was voorwaar ’n heerlike dag, en die leerders het dit baie geniet. Baie dankie aan almal wat deelgeneem het en gehelp het om die dag moontlik te maak!

Heerlike Potjiekos - Moenie uitmis nie! Let wel bestellings is voorafbetaalbaar
29/07/2026

Heerlike Potjiekos - Moenie uitmis nie! Let wel bestellings is voorafbetaalbaar

12/06/2026

❤️

Baie dankie aan Swellendam Superspar vir hul ruim skenking van 100 paar skoolskoene vir ons leerders.Hierdie besondere b...
12/06/2026

Baie dankie aan Swellendam Superspar vir hul ruim skenking van 100 paar skoolskoene vir ons leerders.

Hierdie besondere bydrae maak ’n groot verskil in die lewens van ons leerders en help om te verseker dat hulle met trots en selfvertroue skool kan bywoon.

Ons waardeer u omgee en ondersteuning.

Baie dankie, Swellendam Superspar!

Address

Kekkel En Kraai
Buffeljagsrivier
6742

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mullersrus Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mullersrus Primêre Skool:

Shortcuts

Share