St. John's Primêr

St. John's Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from St. John's Primêr, Elementary School, Buffeljagsrivier.

Nasional Boekweek!Graad 1's geniet Jan en die boontjierank.
09/09/2026

Nasional Boekweek!

Graad 1's geniet Jan en die boontjierank.

Klein lyfies. Groot drome. ’n Kosbare begin.Vandag skep ons bewustheid oor Fetale Alkoholsindroom en die belangrikheid v...
09/09/2026

Klein lyfies. Groot drome. ’n Kosbare begin.

Vandag skep ons bewustheid oor Fetale Alkoholsindroom en die belangrikheid van ’n alkoholvrye swangerskap.

Beskerm hulle begin. Koester hulle toekoms. 💙


Internasionale Geletterdheidsdag! St. John's se graad 2's het dit gevier deur vir die biblioteek te gaan kuier. Dis so g...
08/09/2026

Internasionale Geletterdheidsdag!

St. John's se graad 2's het dit gevier deur vir die biblioteek te gaan kuier. Dis so groot voorreg om Buffeljagsrivier se biblioteek reg langs die skool te hê.

06/09/2026
'n Reuse dankie aan elke ouer, familielid, vriend en ondersteuner wat ons konsert bygewoon en ons leerders so wonderlik ...
04/09/2026

'n Reuse dankie aan elke ouer, familielid, vriend en ondersteuner wat ons konsert bygewoon en ons leerders so wonderlik ondersteun het. Julle teenwoordigheid, aanmoediging en liefde het hierdie besondere geleentheid nog meer spesiaal gemaak.

Dankie dat julle saam met St. John’s Primêr om die wêreld gereis het! ✈️🌍💙

Volhard en Oorwin! 🌟

Happy Spring!
01/09/2026

Happy Spring!

Jy wil nie hierdie mis nie!!Kry sommer vandag jou kaartjie by die kantoor.
31/08/2026

Jy wil nie hierdie mis nie!!

Kry sommer vandag jou kaartjie by die kantoor.

28/08/2026

Graad R beroepsdag

Klein mensies met groot drome!
Ons Graad R’s het vandag met soveel entoesiasme verskillende beroepe ontdek en gewys wat hulle eendag wil word.
Droom groot kinders!

Address

Buffeljagsrivier

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St. John's Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share