Bryanston Parallel Medium Pre-Primary/Pre-Primêr

Bryanston Parallel Medium Pre-Primary/Pre-Primêr Life is too short to be living someone else’s dreams. Come and live your own dream.

🐜 Learning About Insects! 🐜Our Gr. 000 learners had so much fun learning about insects and creating their very own ants!...
27/08/2026

🐜 Learning About Insects! 🐜

Our Gr. 000 learners had so much fun learning about insects and creating their very own ants! ❤️

Through this hands-on activity, our little learners developed their fine motor skills, hand-eye coordination, creativity and concentration while painting, gluing and using different collage materials. They also practised following instructions, making choices and exploring textures and colours.

Most importantly, they had lots of fun while learning through play! 🐜🎨✨

🐄🥛 Van die plaas tot by die melkglas! 🌾Ons Gr. R-maats leer alles oor melkboerdery en het sommer hul eie plaas-tema gesk...
25/08/2026

🐄🥛 Van die plaas tot by die melkglas! 🌾

Ons Gr. R-maats leer alles oor melkboerdery en het sommer hul eie plaas-tema geskep! 🚜🐮 Deur kreatiewe spel en lekker praktiese aktiwiteite leer ons waar melk vandaan kom en hoe die lewe op ’n plaas lyk.

Leer deur speel is mos die lekkerste! 💚

🐷 The Grade 00s have been learning all about farm animals last week, and for their baking activity they made the cutest,...
17/08/2026

🐷 The Grade 00s have been learning all about farm animals last week, and for their baking activity they made the cutest, finger-licking piggies! 🐷

🎉 Happy Birthday Teacher Thembi! 🎂Wishing you a wonderful day filled with joy, laughter, and all the things that make yo...
13/08/2026

🎉 Happy Birthday Teacher Thembi! 🎂

Wishing you a wonderful day filled with joy, laughter, and all the things that make you smile. Thank you for the love, care, and dedication you share with the little ones every day. We appreciate all that you do! 🌸✨
May your year ahead be as amazing as you are! 💐

🎈✨ Gelukkige verjaarsdag, Juffrou Donique!Jy maak elke dag kleurvol, vrolik en vol pret vir ons kleuters. Ons hoop jou v...
12/08/2026

🎈✨ Gelukkige verjaarsdag, Juffrou Donique!

Jy maak elke dag kleurvol, vrolik en vol pret vir ons kleuters.

Ons hoop jou verjaarsdag is net so spesiaal, sonnig en vol lag soos jy! 🌞🌸

🌟Leer deur Spel 🌟Ons klein maatjies het hul kreatiwiteit ontdek deur met klei, blinkertjies, vormdrukkers en rollertjies...
07/08/2026

🌟Leer deur Spel 🌟

Ons klein maatjies het hul kreatiwiteit ontdek deur met klei, blinkertjies, vormdrukkers en rollertjies te speel. Hulle het ’n verskeidenheid vorms en hul eie kreatiewe skeppings gemaak. 🎨✨

Leeruitkomste:
🌈 Ontwikkel fynmotoriese vaardighede deur te rol, druk, knyp en sny.
✋ Versterk hand- en vingerspiere wat belangrik is vir toekomstige skryfvaardighede.
🎨 Bevorder kreatiwiteit en selfuitdrukking deur vrye spel.
🔷 Ontdek verskillende vorms, patrone, teksture en fatsoene.
💬 Ontwikkel taalvaardighede wanneer maatjies oor hul skeppings gesels en dit beskryf.
🧠 Bevorder probleemoplossingsvaardighede deur met verskillende hulpmiddels en tegnieke te eksperimenteer.
👫 Bou selfstandigheid, selfvertroue en trots op hul eie werk.
✨ Moedig sensoriese ontdekking aan en verbeter terselfdertyd konsentrasie en fokus.

Hier glo ons dat spel ’n kragtige manier van leer is. Elke rol, knip, blinkertjie en kreatiewe skepping help om belangrike ontwikkelingsvaardighede te bou – terwyl leer sommer groot pret is! 💙🌟

🎈🐘✨ Gelukkige verjaarsdag, Juffrou Tanya!Jy maak elke dag kleurvol, vrolik en vol pret vir ons kleuters. Ons hoop jou ve...
07/08/2026

🎈🐘✨ Gelukkige verjaarsdag, Juffrou Tanya!

Jy maak elke dag kleurvol, vrolik en vol pret vir ons kleuters.

Ons hoop jou verjaarsdag is net so spesiaal, sonnig en vol lag soos jy! 🌞🌸

06/08/2026

Happy Birthday to our special July birthday friends! 🎉🎂
May your year ahead be filled with laughter, learning, and lots of happy moments. We are so grateful to celebrate each of you – keep shining and smiling! 🥳✨

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Juffrou Michélle! 🌸🎂Vandag vier ons die verjaardag van ons hoof, Juffrou Michélle!Mag hierdie n...
05/08/2026

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Juffrou Michélle! 🌸🎂

Vandag vier ons die verjaardag van ons hoof, Juffrou Michélle!

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, vreugde, seëninge en baie mooi herinneringe. Ons waardeer alles wat jy vir ons BPMP-familie beteken.

Geniet jou spesiale dag🌷💛

Baie liefde van jou BPMP-familie. 🎈

Address

Corner Of Main And Sloane Street
Bryanston
2191

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bryanston Parallel Medium Pre-Primary/Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bryanston Parallel Medium Pre-Primary/Pre-Primêr:

Shortcuts

Share

Category