22/06/2026
Daizee Vakature pos beskikbaar: Klasassistent
Daizee is opsoek na ‘n liefdevolle, passievolle klasassistent met ondervinding in die skool opsigte. As jy ‘n onderwys student is en voel jy wil ‘n verskil in die onderwys veld maak, as jy opgewonde raak oor ons toekoms en om die leiers van more te help maak, wil ons jou graag nooi om aansoek te doen vir hierdie pos!
Epos jou CV na [email protected] of Whatsapp na 066 202 4522