08/03/2026
Afrikaans Huistaal Kreatiewe Skryfwerkswinkel
Hierdie skoolvakansie bied ons βn 3-dag werkswinkel vir Graad 4β7 leerders aan, om selfvertroue en vaardigheid in kreatiewe skryfwerk te bou.
π₯ Maksimum 6 leerders per groep
π° R500 per leerder
π« R50 boetie- /sussie-afslag beskikbaar
π
31 Maart β 2 April
π© Kontak ons vir meer inligting en registrasie
Beperkte plekke beskikbaar!