Bronkieland Kleuterskool

Bronkieland Kleuterskool 'n Pre-Primêre Skool in Bronkhorstspruit. Ons bestaan al vir 24 jaar! Ons sien uit om julle deel te

Geseënde Kersfees van almal hier by Bronkieland Kleuterskool 🎄
25/12/2023

Geseënde Kersfees van almal hier by Bronkieland Kleuterskool 🎄

Hoekom is Wiskunde so belangrik? Dit is die wêreld vol! Waarookal jy kyk is patrone, nommers en kleure. Dis hoekom ons b...
20/11/2023

Hoekom is Wiskunde so belangrik? Dit is die wêreld vol! Waarookal jy kyk is patrone, nommers en kleure. Dis hoekom ons baie klem lê om ons maatjies van vroeg af reg te leer!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

By Bronkieland bou ons nie net aan ons maatjies se groot motoriese vaardighede nie maar ook aan hul klein motoriese vaar...
02/11/2023

By Bronkieland bou ons nie net aan ons maatjies se groot motoriese vaardighede nie maar ook aan hul klein motoriese vaardighede!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Hier by Bronkieland is ons altyd reg vir 'n Maandag!Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkiela...
30/10/2023

Hier by Bronkieland is ons altyd reg vir 'n Maandag!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Mammas en Pappas! Hier is n lekker wenk - Laat jou kleinding in die sand speel. Dit is ongelooflik goed vir hulle persep...
18/10/2023

Mammas en Pappas! Hier is n lekker wenk - Laat jou kleinding in die sand speel. Dit is ongelooflik goed vir hulle perseptuele en klein motoriese ontwikkeling wat gaan help wanneer hulle leer skryf 👌

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Hier by Bronkieland Kleuterskool bou ons op die fondasie van speel en verbeeldingryke leer!Vir enige vrae rondom pryse, ...
13/10/2023

Hier by Bronkieland Kleuterskool bou ons op die fondasie van speel en verbeeldingryke leer!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Van ons maatjies gaan volgende jaar "groot" skool toe! So, ons maak seker hulle is skoolgereed!Vir enige vrae rondom pry...
04/10/2023

Van ons maatjies gaan volgende jaar "groot" skool toe! So, ons maak seker hulle is skoolgereed!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Mamma en Pappa! Hierdie is verseker die belangrikste tyd van enige maatjie se dag!Vir enige vrae rondom pryse, registras...
29/09/2023

Mamma en Pappa! Hierdie is verseker die belangrikste tyd van enige maatjie se dag!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Daar is niks so lekker vir ons maatjies as verf tyd! Al ons maatjies is klein kunstenaars!Vir enige vrae rondom pryse, r...
27/09/2023

Daar is niks so lekker vir ons maatjies as verf tyd! Al ons maatjies is klein kunstenaars!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Ons gunsteling tyd van die dag - Blokkies bou!Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kle...
22/09/2023

Ons gunsteling tyd van die dag - Blokkies bou!

Vir enige vrae rondom pryse, registrasie of aktiwiteite by Bronkieland Kleuterskool reik gerus uit!

📞 Antoinette - 082 876 1925

Address

1 Zebra Street
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bronkieland Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bronkieland Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category