Klein Spruite

Klein Spruite Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Spruite, School, 27 Macintyre, Brits.

07/09/2026
🌱💚 Maak seker jou klein maatjie word vroegtydig ingeskryf by Klein Spruite!Kom groei, leer, speel en blom saam met ons e...
31/08/2026

🌱💚 Maak seker jou klein maatjie word vroegtydig ingeskryf by Klein Spruite!
Kom groei, leer, speel en blom saam met ons en word deel van ons liefdevolle Spruite-familie.🌳

Ons is baie trots op elke maatjie van Klein Spruite. Kunswedstryd 2026🤩
26/08/2026

Ons is baie trots op elke maatjie van Klein Spruite. Kunswedstryd 2026🤩

Ons het hierdie week ons verbeelding laat brul en sommer baie geleer oor dinosourusse! 🌿🥚🦴Hier is ’n paar foto’s van ons...
14/08/2026

Ons het hierdie week ons verbeelding laat brul en sommer baie geleer oor dinosourusse! 🌿🥚🦴
Hier is ’n paar foto’s van ons klein dinosourus-ontdekkers wat die tema geniet het. 🥰🦖

01/08/2026

Ons harte klop groen! Trots om 'n Klein Spruite te wees. 💚

08/07/2026

Klein kombersies, groot glimlagte en harte vol liefde. Wat 'n LEKKER piekniekdag..🤩🤍

🌱 'n Nuwe hoofstuk, 'n groot seën. Ons harte is vol dankbaarheid vir ons nuwe babaklas. 🙏 💚
07/07/2026

🌱 'n Nuwe hoofstuk, 'n groot seën. Ons harte is vol dankbaarheid vir ons nuwe babaklas. 🙏 💚

Dankie Laerskool Olienpark vir die Kaskarpret en lag,Klein Spruite het elke oomblik geniet! 🤩
15/05/2026

Dankie Laerskool Olienpark vir die Kaskarpret en lag,
Klein Spruite het elke oomblik geniet! 🤩

Address

27 Macintyre
Brits

Telephone

+27764642772

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Spruite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klein Spruite:

Share

Category