Laerskool Olienpark

Laerskool Olienpark Laerskool Olienpark in Brits Ons bou ons skool op die fondamente van die Christelike leer, respek, omgee, liefde en diensbaarheid aan ons naaste.

Laerskool Olienpark streef daarna om ’n skool te wees van buitengewone kwaliteite waar ons leerders leer om met integriteit te lewe. Daarbenewens streef ons na kwaliteit-onderwys waar onderwysers, leerders, administratiewe beamptes, algemene werkers en ouers saamwerk om ons leerders optimaal te ontwikkel en help om hul potensiaal te bereik op akademiese- en sosiale terrein asook emosioneel en fisies. Ons streef daarna:
1. Dat elke individu en individuele talent erkenning sal ontvang.
2. Dat ons daartoe bydra om ’n positiewe selfbeeld by ons leerders te kweek.
3. Om met verantwoordelikheid en integriteit te lewe.
4. Om in die gemeenskap in te ploeg en daar ’n verskil te maak.

17/03/2020
26/04/2019
04/01/2016

Die gedenkdiens van Maryna Booysen is Vrydag 8 Januarie vanuit die NG kerk Krokodilrivier Brits om 10:00.

Address

Anita Street
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Olienpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share