Klein-mar-Getrain Kleuterakademie

Klein-mar-Getrain Kleuterakademie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein-mar-Getrain Kleuterakademie, School, Hervormde Kerk Brits, Brits.

StofKaas 4x4 baie geluk met ‘n suksesvolle 4x4-dag.Dit was groot pret vir oud en jonk!Baie dankie dat Klein-mar-Getrain ...
30/03/2026

StofKaas 4x4 baie geluk met ‘n suksesvolle 4x4-dag.
Dit was groot pret vir oud en jonk!
Baie dankie dat Klein-mar-Getrain weereens deel kon wees.

20/03/2026
20/03/2026

Bokskardag 2026

Wielietjies draai & kindertjies lag , hierdie was ons gunsteling BOKSKAR-dag!Pappas & Mammas, julle het jul verbeeling w...
20/03/2026

Wielietjies draai & kindertjies lag , hierdie was ons gunsteling BOKSKAR-dag!

Pappas & Mammas, julle het jul verbeeling wiele gegee - en ons was beïndruk!!

Baie dankie vir die saamspeel. ❤️

14/03/2026

Klein-mar-Getrain Kleuterakademie sal weer die kos en koeldrank stalletjie behartig by Stof Kaas 4x4! 🍔🥤

Kom geniet iets lekkers en ondersteun hulle gerus!!

Net soos sonlig en water vir 'n blommetjie - só belangrik is 'n oupa en 'n ouma vir 'n kleinkind.Wat 'n voorreg was dit ...
13/03/2026

Net soos sonlig en water vir 'n blommetjie - só belangrik is 'n oupa en 'n ouma vir 'n kleinkind.

Wat 'n voorreg was dit om vanoggend soveel grootouers by ons te kon ontvang!
Dit was baie spesiaal. ❤️

Wat 'n voorreg om personeel te hê wat absoluut goud werd is. Personeel wat elke klein hartjie soos haar eie versorg en l...
06/03/2026

Wat 'n voorreg om personeel te hê wat absoluut goud werd is. Personeel wat elke klein hartjie soos haar eie versorg en lief het.

Ons vier twee besonderre vroue wat die afgelope 10 jaar die pad saam met ons stap.

Hildah & Hannah,
BAIE DANKIE en baie geluk met hierdie mylpaal!

Julle is só geliefd. ❤️

Lekker-Lekker-Lente 🌸Dankie Laerskool Olienpark! Ons het die oggend by julle Lenteloop terdeë geniet.
05/09/2025

Lekker-Lekker-Lente 🌸

Dankie Laerskool Olienpark!
Ons het die oggend by julle Lenteloop terdeë geniet.

13/08/2025

🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷Baie baie dankie, C & C MultiMedia vir Klein-mar-Getrain se bemarking op hulle Elektroniese Advertensiebord by Magalies Hills.

Loer gerus as julle weer daar is!
🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶🔷🔶

Hulle gaan see toe!! 🩵Veels geluk aan ons Ballito-vakansie kompetisie wenners.Ons wens julle 'n wonderlike tyd toe!BAIE ...
12/08/2025

Hulle gaan see toe!! 🩵

Veels geluk aan ons Ballito-vakansie kompetisie wenners.
Ons wens julle 'n wonderlike tyd toe!

BAIE dankie aan elke deelnemer en 'n spesiale dankie aan ons onbaatsugtige borge. 🩵

Address

Hervormde Kerk Brits
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27834683397

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein-mar-Getrain Kleuterakademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category