Die Hoërskool Wagpos

Die Hoërskool Wagpos 'n Opwindende Afrikaanse skool op die plaas- waar jy 'n wye keuse het! Akademies, Tegnies en Landbou. http://www.wagposhs.co.za
(1)

PROGRAM - KOSHUIS VS DORP: 6 Oktober 2026
02/10/2026

PROGRAM - KOSHUIS VS DORP: 6 Oktober 2026

FIETSRY-  Interprovisiaal in Stellenbosch
02/10/2026

FIETSRY- Interprovisiaal in Stellenbosch

Baie geluk aan die volgende Sagtebal spanne wat deur is na die semi-finaal. 0/14 en 0/19 Dogters0/15 en 0/16 Seuns Dogte...
02/10/2026

Baie geluk aan die volgende Sagtebal spanne wat deur is na die semi-finaal.

0/14 en 0/19 Dogters
0/15 en 0/16 Seuns

Dogters semi-finaal 9 Oktober
Seuns semi-finaal 13 Oktober

MATRIEKAFSKEID 2026 - DEEL 3
01/10/2026

MATRIEKAFSKEID 2026 - DEEL 3

MATRIEKAFSKEID 2026 - DEEL 2
01/10/2026

MATRIEKAFSKEID 2026 - DEEL 2

MATRIEKAFSKEID 2026 - DEEL 1
01/10/2026

MATRIEKAFSKEID 2026 - DEEL 1

Skyfskiet is op pad na die SAARA Nasionale Kampioenskappe in Klerksdorp!Baie sterkte aan elke skut!
01/10/2026

Skyfskiet is op pad na die SAARA Nasionale Kampioenskappe in Klerksdorp!

Baie sterkte aan elke skut!

Baie dankie aan elkeen vir julle ondersteuning, boodskappe, liefde en veral julle gebede. Ons is ongelooflik dankbaar om...
29/09/2026

Baie dankie aan elkeen vir julle ondersteuning, boodskappe, liefde en veral julle gebede.

Ons is ongelooflik dankbaar om te kan sê dat dit goed gaan met albei die seuns wat in die motorfietsongeluk was.

Ons harte gaan uit na twee van ons Graad 8-leerders, Armand Smit en Theunis Holtzhausen, wat gister ernstig beseer is in...
28/09/2026

Ons harte gaan uit na twee van ons Graad 8-leerders, Armand Smit en Theunis Holtzhausen, wat gister ernstig beseer is in ’n ongeluk.

Die twee leerders was saam op ’n vierwielmotorfiets toe hulle in ’n botsing met ’n bakkie betrokke was. Albei is ernstig beseer.

Armand is in Mediclinic Brits opgeneem, terwyl Theunis dringend per helikopter vanaf Mediclinic Brits na Mediclinic Sandton vervoer is vir verdere mediese behandeling.

Ons bid vir Armand en Theunis se spoedige en volkome herstel. Ons dink ook aan hul ouers, families en geliefdes en bid dat die Here aan hulle krag, hoop en vertroosting sal gee in hierdie moeilike tyd.

NASIONALE JEUGSKOU @ Merensky Landbou Akademie
28/09/2026

NASIONALE JEUGSKOU @ Merensky Landbou Akademie

Address

Gedeelte 175 Van Die Plaas Hartebeespoort
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27120722733

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hoërskool Wagpos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Hoërskool Wagpos:

Shortcuts

Share

Category