Hoërskool Brits

Hoërskool Brits 🏅Die topskool in Noordwes op Akademiese-, Sport- en Kultuurgebied.
🦚🦫Koersvas na die Kruin

Topskool in Noordwes met puik koshuisgeriewe, 100% matriekslaagsyfer vir meer as 'n dekade, top sport- en kultuuraktiwiteite.

01/10/2026
30/09/2026
BUITESPORT🥊🥊🥊Baie geluk aan Joandri Willemse wat gedurende die vakansie deelneem aan die Kick Boxing SA's.
30/09/2026

BUITESPORT
🥊🥊🥊
Baie geluk aan Joandri Willemse wat gedurende die vakansie deelneem aan die Kick Boxing SA's.

RUITERKUNS🐎🐎🐎Baie geluk aan Quenné Botha wat gedurende die vakansie deelneem aan Ruiterkuns SA's.
30/09/2026

RUITERKUNS
🐎🐎🐎
Baie geluk aan Quenné Botha wat gedurende die vakansie deelneem aan Ruiterkuns SA's.

HOKKIE🏑🏑🏑Baie geluk aan SW Bossert wat vanaf 23 tot 30 September in Namibië gaan hokkie speel het.Baie geluk aan Anke Bo...
30/09/2026

HOKKIE
🏑🏑🏑
Baie geluk aan SW Bossert wat vanaf 23 tot 30 September in Namibië gaan hokkie speel het.

Baie geluk aan Anke Botha en Chloë Vermaak wat in Nederland gaan hokkie speel het gedurende die vakansie.

LUGGEWEERSKIET SA's🎯🎯🎯Daniellé Pretorius is as deel van die Noord Gauteng Skietspan by die SAs in Bloemfontein. Sy skiet...
29/09/2026

LUGGEWEERSKIET SA's
🎯🎯🎯
Daniellé Pretorius is as deel van die Noord Gauteng Skietspan by die SAs in Bloemfontein. Sy skiet in die luggeweer afdeling vir 0/21.

Die skuts het
Saterdag 26 September
vanuit Pta na Bloemfontein vertrek.

Sondag 27 September het die skuts geleentheid gehad om hul wapens in te skiet en daar was ook 'n wapeninspeksie.

Die Openingseremonie het Sondagmiddag plaasgevind.

Maandag 28 September tot Woensdag 30 September skiet die geweerskuts 2 x 3P en 1 x 3M kompetisie. 3P dui op 3 posisies, kniel, lê en staan oor 'n afstand van 10 meter terwyl 10M net staan is.

Woensdagaand is daar 'n kuieraand wanneer die ergste stres verby is.

Donderdagoggend 1 Oktober skiet die
Top 8 hul Finaal.

Die dinee en prysuitdeling vind Donderdag aand plaas.

Vrydag 2 Oktober vertrek die NG span weer uit Bloemfontein terug na Pretoria.

Address

Johan Straat 2
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27122523228

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Brits:

Share

Category