SlimBegin

SlimBegin Ons is 'n unieke kleuterskool gelee in Brits. Ons het ons eie groentetuin, asook plaasdiere....... Daar is ook kameras regdeur skool. By ons tel elkeen!

Ons het besluit om lente te vier met 'n lekker boeresport dag
08/09/2014

Ons het besluit om lente te vier met 'n lekker boeresport dag

Nog 'n paar fotos van Vrydag se opruk in die dorp.....
08/09/2014

Nog 'n paar fotos van Vrydag se opruk in die dorp.....

Tydens ons weeklikse I can Cook bak en brou ons nie net nie, ons leer regte kos maak......... Die maaitjies geniet dit v...
08/09/2014

Tydens ons weeklikse I can Cook bak en brou ons nie net nie, ons leer regte kos maak......... Die maaitjies geniet dit vreeslik baie

SlimBegin het op Loslitdag vir die dorp gaan wys wie die kleuterskool met die meeste GEES in Brits is!
08/09/2014

SlimBegin het op Loslitdag vir die dorp gaan wys wie die kleuterskool met die meeste GEES in Brits is!

Ons maaitjies moes aantrek soos wat hulle wil wees as hulle eendag groot is! Ons het 2 juff, 'n dokter, ballerina, slagt...
03/09/2014

Ons maaitjies moes aantrek soos wat hulle wil wees as hulle eendag groot is! Ons het 2 juff, 'n dokter, ballerina, slagter, boer, rugbyspeler en sommer 4 "army" manne gehad

Lentetyd by SlimBegin...........
03/09/2014

Lentetyd by SlimBegin...........

Ons het 'n groot grasperk waar ons maaitjies kan speel asook 'n pragtige pophuis vir die dogtertjies. Ons seuntjies spee...
03/09/2014

Ons het 'n groot grasperk waar ons maaitjies kan speel asook 'n pragtige pophuis vir die dogtertjies. Ons seuntjies speel ook graag in die pragtige tuin (veral in die bome)

Ons fokus op klein klassies met nie meer as 10 kinders sodat elke maaitjie individueel aandag kan kry
03/09/2014

Ons fokus op klein klassies met nie meer as 10 kinders sodat elke maaitjie individueel aandag kan kry

02/09/2014

Dis heerlike lente, die winter is verby......... Vrydag gaan ons weer somerpret he!!!!

Address

Hendrik Verwoerd Avenue
Brits
0250

Telephone

072 611 9342

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SlimBegin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category