Borrel Britsies

Borrel Britsies By Borrel Britsies Kleuterskool leer ons om te borrel, van kop tot toon! Ons bied gehalte onderrig met klein klasse vir persoonlike aandag, 1 Jaar tot Gr RR.

Ons bied gehalte onderrig met klein klasse vir persoonlike aandag, 1Jaar tot GrRR! Borrel Britsies vier hulle 14de bestaansjaar in 2021! Ons skoollied vertel presies wie ons is:
Ons is die kinders van Borrel Britsies Kleuterskool
Ons leer hier om te borrel, van kop tot toon
Ons borrel hier vir Hom, van wie ware wysheid kom
Ons leer ook van die skepping, planete en die son
Borrel, borrel, borrel vir Jesus
Borrel, borrel, borrel vir ons maats
Borrel, borrel, borrel vir Borrel Britsies kleuterskool! Dis hier waar ons slim word en lag, la-la-la-la-la!

💃🏼🕺🏻Konsert 2024So het ons weereens die jaar afgesluit met n fantastiese konsert! Ek is super trots op elke klein lyfie ...
24/11/2024

💃🏼🕺🏻Konsert 2024

So het ons weereens die jaar afgesluit met n fantastiese konsert! Ek is super trots op elke klein lyfie wat deelgeneem het en net hul beste gegee het!
Hulle was super sterre!🌟🌟🌟

Baie dankie aan my personeel vir julle harde werk ter voorbereiding vir die aand! Ek waardeer julle!🥰

Dankie aan elkeen wat teenwoordig was! Dankie aan elkeen wat spesiaal kom saam kuier het om saam met my te kom afskeid neem! My gesin, oud Borreltjie-juffies en oud Borreltjie-ouers!🩷
Dankie aan die gaskunstenaars (ook oud Borreltjies) wat vir ons kom sing het! Caitlin Swanepoel, Drian du Preez en Meanké Hills!🎤

Dit was n eer en voorreg om vir 15 jaar deel te kon wees van ons spog skool! Ek kon my passie uitleef en ons Hemelse Vader het my mateloos elke dag geseën! Dankie aan elkeen wat in die 15 jaar my lewe verryk het!🙏🏻

Ek gaan die skool, elke maatjie, ouer en personeel, my hele Borrel-familie, ongelooflik baie mis! Julle sal altyd in my hart borrel!🫧

💃🏼🕺🏻Konsert 2024Kaartjieverkope: Maandag 4 November vanaf 7:00 by die skool! Kom bespreek vroeg om teleurstelling te voo...
02/11/2024

💃🏼🕺🏻Konsert 2024
Kaartjieverkope: Maandag 4 November vanaf 7:00 by die skool! Kom bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom!

Baie dankie vir ons geskenkies, Shekinah Akademie!🤗
01/11/2024

Baie dankie vir ons geskenkies, Shekinah Akademie!🤗

Baie dankie julle 3, vir my lekker bederf vir “Baasdag”Julle is die beste personeel wat enige baas voor kan vra! Ek 🩷 ju...
17/10/2024

Baie dankie julle 3, vir my lekker bederf vir “Baasdag”
Julle is die beste personeel wat enige baas voor kan vra! Ek 🩷 julle!!

Baie dankie Laerskool Olienpark vir ons verjaarsdag kaartjies en die bederfies vir ons Apieklas maatjies!
16/10/2024

Baie dankie Laerskool Olienpark vir ons verjaarsdag kaartjies en die bederfies vir ons Apieklas maatjies!

02/10/2024
👨🏼‍🦳👵🏻Soveel pret en plesier!! Ons het so lekker gekuier saam met die oumas en oupas by ons jaarlikse Oupa en Oumadag en...
25/09/2024

👨🏼‍🦳👵🏻Soveel pret en plesier!!
Ons het so lekker gekuier saam met die oumas en oupas by ons jaarlikse Oupa en Oumadag en Kunsuitstalling!
Dankie aan elkeen wat saam kom kuier het!
Dankie ook aan my personeel vir julle harde werk om van die dag n sukses te maak!!
Julle is tops!!🌟

Lekker braai almal!!🤗
24/09/2024

Lekker braai almal!!🤗

🍦Lekker roomys op n Lentedag!!🌸
03/09/2024

🍦Lekker roomys op n Lentedag!!🌸

🌸Lekker lentedag-pret!!🌸
03/09/2024

🌸Lekker lentedag-pret!!🌸

Laerskool Olienpark, dankie vir ons oulike bederfies en dat julle by die Borreltjies kom kuier het vandag!!🥰
13/08/2024

Laerskool Olienpark, dankie vir ons oulike bederfies en dat julle by die Borreltjies kom kuier het vandag!!🥰

Gelukkige Vrouedag aan al ons “Super-Vroue”!!Ons is lief vir julle!💐🩷
09/08/2024

Gelukkige Vrouedag aan al ons “Super-Vroue”!!
Ons is lief vir julle!💐🩷

Address

Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Borrel Britsies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category