10/09/2026
ππΏ BOSVELD RUGBYKLINIEK 2027! πΏπ
Is jou jong rugbyspeler gereed vir βn naweek vol afrigting, kompetisie, avontuur en sommer baie rugbypret? πͺπ
Van 17β20 Maart 2027 kry o.11 & o.13 rugbyspelers, met die kleinskole en B-spanne, die geleentheid om hul vaardighede te ontwikkel, nuwe vriendskappe te bou en βn onvergeetlike Bosveld-ervaring by Sediba Kwele Adventure Camp te beleef! π³π₯
β¨ Professionele afrigting
π Goeie, gesonde kompetisie
πΏ Uitstekende verblyf & geriewe
π€ Vriendelike atmosfeer
πΊ Alle wedstryde word regstreeks uitgesaai
π Algemene navrae: 012 2775 007
π§ [email protected]
π Sportnavrae: 082 553 6062
π§ [email protected]
Moenie hierdie een misloop nie β rugby, avontuur en Bosveldpret wag! ππΏπ₯