Olyfies Kleuterskool

Olyfies Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Olyfies Kleuterskool, Education Website, Gedeelte 542 van gedeelte 359, Plaas Krokodildrift Wes JQ, Brits.

Vakante pos by Olyfies KleuterskoolKom word deel van ‘n merkwaardige span!
02/10/2026

Vakante pos by Olyfies Kleuterskool

Kom word deel van ‘n merkwaardige span!

🏉 Bok Vrydag 🇿🇦Klein handjies, groot harte en GROOT Springbok-gees! 💚💛🏉Vandag wys ons by Olyfies hoe lyk ware Bok-trots!...
21/08/2026

🏉 Bok Vrydag 🇿🇦

Klein handjies, groot harte en GROOT Springbok-gees! 💚💛🏉
Vandag wys ons by Olyfies hoe lyk ware Bok-trots! 🇿🇦✨

Die afgelope twee weke het ons met groot opgewondenheid ons Vervoer-tema geniet! 🚗🚂✈️Deur spel, kreatiewe aktiwiteite en...
02/08/2026

Die afgelope twee weke het ons met groot opgewondenheid ons Vervoer-tema geniet! 🚗🚂✈️

Deur spel, kreatiewe aktiwiteite en leer het ons verskillende soorte vervoer ontdek en baie pret saam gehad. Elke dag was gevul met nuwe ervarings, lag en mooi herinneringe.

Nog ’n wonderlike tema om te koester! 💚✨

Kinders herinner ons elke dag dat ware geluk in die eenvoudigste oomblikke lê. ’n Lag wat eg is, voete wat vry hardloop ...
28/07/2026

Kinders herinner ons elke dag dat ware geluk in die eenvoudigste oomblikke lê. ’n Lag wat eg is, voete wat vry hardloop en harte wat sonder vrees ontdek. Dis in die buitelug waar hul verbeelding blom en kosbare herinneringe gebou word. 🌿☀️

Waar hoop groei en klein voetspore groot drome begin. By Olyfies Kleuterskool is ons terrein meer as net ’n speelplek – ...
23/07/2026

Waar hoop groei en klein voetspore groot drome begin.

By Olyfies Kleuterskool is ons terrein meer as net ’n speelplek – dit is ’n veilige ruimte waar kinders ontdek, lag, leer en elke dag nuwe herinneringe maak. Ons glo dat elke hoekie ’n geleentheid is om te groei, te speel en die wêreld met verwondering te ontdek.

🌿 Welkom terug, Olyfies! 🌿Ons harte is vol vreugde om elke kosbare gesiggie weer te sien. Elke kind wat vandag deur ons ...
22/07/2026

🌿 Welkom terug, Olyfies! 🌿

Ons harte is vol vreugde om elke kosbare gesiggie weer te sien. Elke kind wat vandag deur ons hekkie stap, is vir ons ’n kosbare geskenk. Mag hierdie kwartaal gevul wees met liefde, laggies, groei en herinneringe wat vir altyd in klein hartjies sal bly leef.

Gebed

Liewe Here, dankie vir elke kosbare kind wat U aan ons toevertrou. Seën ons nuwe kwartaal, beskerm elke gesin en vul ons harte met liefde, geduld en wysheid, sodat ons elke kind kan liefhê soos U hulle liefhet. Amen.

Vakante pos by Olyfies Kleuterskool.
01/06/2026

Vakante pos by Olyfies Kleuterskool.

Vakante pos beskikbaar by Olyfies Kleuterskool!Kom word deel van ‘n merkwaardige span.
25/05/2026

Vakante pos beskikbaar by Olyfies Kleuterskool!

Kom word deel van ‘n merkwaardige span.

Olyfies is 'n Skoleondersteuningsentrum SOS lidskool wat beteken dat ons toegang het tot gereelde wêreldklas opleiding e...
20/05/2026

Olyfies is 'n Skoleondersteuningsentrum SOS lidskool wat beteken dat ons toegang het tot gereelde wêreldklas opleiding en mentorskap.

VKO-spesialis, Marietjie Havenga, het Maandag spesifieke opleiding vir elke juffrou kom aanbied en ook geobserveer in elke klas.

Ons personeel is dankbaar en geïnspireer.

Hemelvaart kunswerke by Olyfies
14/05/2026

Hemelvaart kunswerke by Olyfies


Address

Gedeelte 542 Van Gedeelte 359, Plaas Krokodildrift Wes JQ
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olyfies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Olyfies Kleuterskool:

Shortcuts

Share