Frikkie de Beer Wiskunde Ekstra Klasse

Frikkie de Beer Wiskunde Ekstra Klasse Wiskunde Ekstra Klasse in Brits/Hartbeespoort omgewing vir Graad 10 tot 12 leerders asook N3 tot N6

25/04/2022
03/02/2022

Aanlyn wiskundeklasse word ook aangebied. Kontak my Vir verdere besonderhede. Dankie.

03/02/2022

2022:
Ekstra klasse begin by Hoërskool Brits in week 2 van Februarie - 7 Februarie in die middae net na skool - kontak my gerus vir meer besonderhede.

04/12/2021

Baie dankie aan al die leerders wat in 2021 my klasse by Hoërskool Brits, by my huis of aanlyn via Zoom kon bywoon. Ek het dit baie geniet en ek kon die vordering in julle Wiskundige vermoeëns waarneem en beleef.

'n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle en julle ouers.

Frikkie de Beer

ANTWOORD: “Kry ‘n geheelbeeld van die werk, dit sal jou in staat stel om te weet waar om te begin.” Uit ervaring wéét ek...
20/02/2021

ANTWOORD: “Kry ‘n geheelbeeld van die werk, dit sal jou in staat stel om te weet waar om te begin.”

Uit ervaring wéét ek dit is moontlik om ‘n paar ‘resepte’ onder die knie te kry wat jou gaan help. Kontak per epos of Whatsapp. Groep klasse, Een-tot-Een kontaksessies of Virtuele klasse word aangebied.

Address

125 Kuyper Street Schoemansville
Brits

Telephone

+27828556685

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frikkie de Beer Wiskunde Ekstra Klasse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Frikkie de Beer Wiskunde Ekstra Klasse:

Share

Category