Kinder Kennis

Kinder Kennis Hulp vir ouers en kinders in graad 4 tot 6.... bordspeletjie met jaar se werk met vrae en antwoord

28/08/2023

Kinder Kennis bordspel is nou beskikbaar teen R550 per bordspel, per graad. Ander grade kan ekstra by bestel word @ R150 per graad en kan op dieselfde bord saam gespeel word.
Kontak ons gerus: JC: 0720870932
Heleen:0833044812
Vir meer besonderhede.

23/08/2023
10/08/2023

Ons is tussen 20 Augustus en 24 Augustus beskikbaar vir demonstrasies rondom Bela Bela... kontak ons asb dat ons 'n afspraak kan maak...

Kinder Kennis bordspel is nou beskikbaar teen R550 per bordspel, per graad. Ander grade kan ekstra by bestel word @ R150...
09/08/2023

Kinder Kennis bordspel is nou beskikbaar teen R550 per bordspel, per graad. Ander grade kan ekstra by bestel word @ R150 per graad en kan op dieselfde bord saam gespeel word.
Kontak ons gerus: JC: 0720870932
Heleen:0833044812
Vir meer besonderhede.

Hande in die hare wat om vir tienerseuns te gee??Ek het 2 seuns en ek weet hoe dit is..... gee maar geld want dis die ma...
16/03/2023

Hande in die hare wat om vir tienerseuns te gee??

Ek het 2 seuns en ek weet hoe dit is..... gee maar geld want dis die maklikste is dit nie? Dit neem egter al die lekker weg van geskenke gee...

Wel ek het my seuns winkels toe gevat vir julle en 2 geskenk pakkette opgemaak!!!

STANDAARD PAKKET....R 375
Sluit in:

Pet (enkel kleur)
2 x gevlegde leer armbandjies
Sonbril
Charger Kabel

BUITELUG PAKKET.... R 375
Sluit in:

Pet (hunting or fishing)
Mes
Survival bracelet ( het 'n kompas, fluit en flint)
Vuurstene ( bottel en stene word verskaf... plaas parafien in bottel en plaas stene in parafien... gebruik as "firelighter", laat afkoel en plaas terug in parafien)

Beide verpak in drawstring sakkie.. sakkie vir sonbril en mes ook verskaf

Whatsapp my gerus vir bestellings... 0833044812

22/06/2022
🪄🪄Aanbieding🪄🪄🎖️🎖️🎖️Kinder Kennis bordspel is nou beskikbaar vir Graad 4,5,6, Help jou kinders met hersiening van die ja...
11/01/2022

🪄🪄Aanbieding🪄🪄
🎖️🎖️🎖️Kinder Kennis bordspel is nou beskikbaar vir Graad 4,5,6, Help jou kinders met hersiening van die jaar se WERK op 'n prettige manier @ R650.00 per volledige stel en kry die ander grade se vrae op 'n extra geheue stokkie @ R250.00.💥💥 Met ander woorde al die kinders speel met hulle eie graad se vrae op een bordspel 📞📞 Kontak of Whatsapp my gerus JC 0720870932. 🚛🚛Koerier land wyd, Koerier koste nie ingesluit nie 💥💥💥Hou die Kinder kennis se Facebook blad dop.💥💥💥 Ook opsoek na Agente / Herverkopers

Address

R511 Soutpansdrift
Brits
0250

Telephone

+27720870932

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinder Kennis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kinder Kennis:

Shortcuts

Share

Category