Yarah Aim Reach Teach

Yarah Aim Reach Teach A learning hub with a variety of education services.

Juf Zani, is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat al vir 3 jaar met senior leerders werk. “In my liefde vir mense gesamen...
02/04/2024

Juf Zani, is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat al vir 3 jaar met senior leerders werk.

“In my liefde vir mense gesamentlik met my passie vir kunste met wiskunde, bevind ek my in die wonderlike beroep om n verskil te maak.

Pret en doelgedrewenheid is die akurate beskrywing van my klaskamer. Ek hou daarvan om my leerders te ken en hul te ontwikkel tot die beste van hul vermoëns

Ek skakel oor vanuit n hoofstroomskool na ekstra klasse om meer te fokus op individue. Ek sien uit om jou deel van my klaskamer te hê.”

02/04/2024
Juffrou AnélSy hou net so Baie van eksperimente soos die kinders. Sy kan trekker ry en met skape boer 🐑🚜Sy geniet ń uitd...
02/04/2024

Juffrou Anél

Sy hou net so Baie van eksperimente soos die kinders.
Sy kan trekker ry en met skape boer 🐑🚜
Sy geniet ń uitdaging
is haar ding 🤖
Sy is lief vir Jesus.

02/02/2024
2024 het afgeskop! Maak seker dat jy jou plek bespreek!
08/01/2024

2024 het afgeskop! Maak seker dat jy jou plek bespreek!

Ons is opgewonde vir 2024 “learning by making is the name of the game”
08/01/2024

Ons is opgewonde vir 2024 “learning by making is the name of the game”

In a world where technology is constantly developing and improving, parents understand the increasing importance of giving their children the best education ...

“Learn, explore and  play is the name of the game” YOUNGENGINEERS het afgeskop in Brits. Die leerders bou en breek, ontd...
19/10/2023

“Learn, explore and play is the name of the game”
YOUNGENGINEERS het afgeskop in Brits. Die leerders bou en breek, ontdek en leer. Gesels saam en konsentreer. Dit is vir ons lekker om te sien dat die kinders dit geniet om te leer en opgewonde raak wanneer hulle ń projek bemeester.

So “SKIET” kwartaal 4 af. Sterkte aan al die leerders, onderwysers en ouers.
10/10/2023

So “SKIET” kwartaal 4 af. Sterkte aan al die leerders, onderwysers en ouers.

Address

Brits

Opening Hours

Monday 07:40 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yarah Aim Reach Teach posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Yarah Aim Reach Teach:

Shortcuts

Share