Klein Kroontjies Worcester

Klein Kroontjies Worcester Klein Kroontjies is 'n kindervriendelike en veilige omgewing waar kleuters kwaliteit onderrig en individuele aandag ontvang deur opgeleide personeel.

Die speelskool is die perfekte begin vir elke kleuter se skoolloopbaan.

Ons het die afgelope week oor tipes vervoer geleer.Ons het gebak en brou en die week afgesluit met fietsiedag.πŸšˆπŸš•πŸš²πŸš’βœˆοΈπŸšπŸͺ‚
16/03/2025

Ons het die afgelope week oor tipes vervoer geleer.
Ons het gebak en brou en die week afgesluit met fietsiedag.

πŸšˆπŸš•πŸš²πŸš’βœˆοΈπŸšπŸͺ‚

Wat 'n heerlike oggend saam met ons Klein Kroontjies familie. Dankie vir elkeen se ondersteuning en deelname! Dit was 'n...
09/03/2025

Wat 'n heerlike oggend saam met ons Klein Kroontjies familie. Dankie vir elkeen se ondersteuning en deelname! Dit was 'n absolute plesier om ou en nuwe gesiggies daar te sien.

πŸ₯‡πŸƒπŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸ₯‡πŸƒπŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦

Klein Kroontjies se Familie Pretdag is om die draai! Ons is baie opgewonde om almal daar te sien. Kaartjies is nog te ko...
05/03/2025

Klein Kroontjies se Familie Pretdag is om die draai! Ons is baie opgewonde om almal daar te sien. Kaartjies is nog te koop tot Vrydag.

Worcester Biblioteek het by Klein Kroontjies kom kuier!Ons maatjies het die voorlesing baie geniet!Die biblioteek karakt...
26/02/2025

Worcester Biblioteek het by Klein Kroontjies kom kuier!
Ons maatjies het die voorlesing baie geniet!
Die biblioteek karakter, Bhuki het ook ons maatjies verras.
Dankie aan al die biblioteek personeel vir jul moeite.

Vandag het ons Klein Kroontjies maatjies Hartjiedag gevier! Elkeen het pragtig gelyk in rooi, wit en pienk! Vandag het o...
14/02/2025

Vandag het ons Klein Kroontjies maatjies Hartjiedag gevier! Elkeen het pragtig gelyk in rooi, wit en pienk! Vandag het ons net weer besef hoe spesiaal elke maatjie vir ons is en ons is vir elke maatjie so lief!

❀️🀍🩷❀️🀍🩷

Opedae hierdie week! Kom kuier gerus by ons!
12/02/2025

Opedae hierdie week! Kom kuier gerus by ons!

Tande borsel, tande borselLinks en regs, links en regsOral in die rondte, oral in die rondteKieme weg, kieme weg.Die afg...
10/02/2025

Tande borsel, tande borsel
Links en regs, links en regs
Oral in die rondte, oral in die rondte
Kieme weg, kieme weg.

Die afgelope week het ons maats meer geleer oor higiΓ«ne!

Ons het die week afgesluit met 'n besoek van die tandarts. Dankie Dr. Michaela Davids en Desiree Willemse van Dr' s JH Hofmeyr, Laubscher & Jourdan.

πŸ›πŸͺ₯🧼🦷

Klein Kroontjies  Worcester spog met die begin van ons eie kleutertuin!🌱🌿πŸͺ΄Die maats het dit geniet om hul handjies vuil ...
10/02/2025

Klein Kroontjies Worcester spog met die begin van ons eie kleutertuin!

🌱🌿πŸͺ΄

Die maats het dit geniet om hul handjies vuil te maak en hul eie plantjie te plant.

Klein Kroontjies  Worcester hou hierdie week opedae! Kom kuier gerus by ons.
09/02/2025

Klein Kroontjies Worcester hou hierdie week opedae! Kom kuier gerus by ons.

Klein Kroontjies Worcester  hou opedae hierdie week!Kom loer gerus by ons in.
06/02/2025

Klein Kroontjies Worcester hou opedae hierdie week!

Kom loer gerus by ons in.

Hierdie week het ons kleuters meer oor hul lyfies geleer en lekker sensoriese aktiwiteite gedoen. Ons het die week afges...
01/02/2025

Hierdie week het ons kleuters meer oor hul lyfies geleer en lekker sensoriese aktiwiteite gedoen. Ons het die week afgesluit met 'n bederf bak en brou aktiwiteit.

βœ‹πŸ¦΅πŸ‘€πŸ‘…πŸ‘£

By Klein Kroontjies Worcester  leer en speel ons lekker!πŸ§ΈπŸ–οΈπŸ§©πŸŽ¨
26/01/2025

By Klein Kroontjies Worcester leer en speel ons lekker!

πŸ§ΈπŸ–οΈπŸ§©πŸŽ¨

Address

15 Haarlem Street
Breede Valley

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:20
Tuesday 06:45 - 17:20
Wednesday 06:45 - 17:20
Thursday 06:45 - 17:20
Friday 06:45 - 17:20

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Kroontjies Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category