Klein Kroontjies Speelskool Worcester

Klein Kroontjies Speelskool Worcester Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Kroontjies Speelskool Worcester, Nursery, 15 Haarlem Street, Breede Valley.

Hierdie week het ons kleuters meer geleer oor voëls. 🦜🐦🦚Voëltjies van Dier en Plant in Worcester het ons maats kom besoe...
19/10/2024

Hierdie week het ons kleuters meer geleer oor voëls. 🦜🐦🦚
Voëltjies van Dier en Plant in Worcester het ons maats kom besoek en van ons kleuters was op 'n heerlike uitstappie na Birds Paradise.
Hulle het ook die mooiste voëltjie kuns geskep.

Klein Kroontjies Speelskool Worcester

Om aan te sluit by ons tema vir die week het ons 3-5 jaar maatjies vandag op 'n uitstappie na Birds Paradise in Robertso...
17/10/2024

Om aan te sluit by ons tema vir die week het ons 3-5 jaar maatjies vandag op 'n uitstappie na Birds Paradise in Robertson gegaan.

Die maatjies het lekker geleer en speel.

'n Groot dankie aan Birds Paradise dat julle ons kleuters met ope arms verwelkom het.

🦚🦜🦉🐦

Ons maatjies het hierdie week meer oor insekte geleer. Hulle het dit geniet om die insekte van naby te bekyk en het die ...
12/10/2024

Ons maatjies het hierdie week meer oor insekte geleer. Hulle het dit geniet om die insekte van naby te bekyk en het die mooiste insek kuns geskep. Ons het die week afgesluit met 'bak en brou' en almal het aangetrek soos hul gunsteling insek. 🐝🐞🦋

Gelukkige Onderwysersdag aan al die Klein Kroontjies opvoeders!Julle geduld, liefde en aandag vir elke kleuter word opre...
05/10/2024

Gelukkige Onderwysersdag aan al die Klein Kroontjies opvoeders!

Julle geduld, liefde en aandag vir elke kleuter word opreg waardeer. Dankie vir alles wat julle vir die skool, ouers en kinders beteken!

❤️

Welkom in kwartaal 4! Ons het hierdie week al die maatjies terug verwelkom en hersiening gedoen sodat alles wat ons tot ...
05/10/2024

Welkom in kwartaal 4!

Ons het hierdie week al die maatjies terug verwelkom en hersiening gedoen sodat alles wat ons tot dusver geleer het weer vars in hulle koppies is.

Ons sien vreeslik uit na die res van die kwartaal! Dis altyd lekker om al die maatjies terug by die skool te sien!

❤️

September vakansie pret!Ons maak lente krone en fruit loop necklaces, speel dress-up en ry lekker op ons fietsies.🌸🧑‍🌾🧑‍...
01/10/2024

September vakansie pret!

Ons maak lente krone en fruit loop necklaces, speel dress-up en ry lekker op ons fietsies.

🌸🧑‍🌾🧑‍⚕️🚲🛴

Address

15 Haarlem Street
Breede Valley

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Kroontjies Speelskool Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category