Roodewal Primêre Skool

Roodewal Primêre Skool School

17/06/2026
Hiermee ons innige simpatie aan die familie en vriende van Dyllon Columbus.Dyllon was vir 'n paar jaar werksaam by ons s...
12/06/2026

Hiermee ons innige simpatie aan die familie en vriende van Dyllon Columbus.

Dyllon was vir 'n paar jaar werksaam by ons skool as assistent en het ook baie kom uithelp by die skool indien ons' n ekstra hand nodig gehad het.

Ons harte gaan vandag uit na sy familie.

Mag God julle versterk gedurende hierdie moeilike tyd.

Ons d**k aan julle. 🙏

11/06/2026
11/06/2026

‼️ GR R AANSOEKE 2027‼️

Goeiemore ouers.

Indien u online aansoek gedoen het vir Gr R vir u kind, moet u nogsteeds die hard copies van u kind se dokumentasie na die kantoor toe bring, sodat ons verseker weet dat die kind 2027 by Roodewal primer sal begin.

1. Geboorte sertifikaat
2. Ouer se ID
3. Kind se kliniekkaart
4. Confirmation letter

Baie dankie

Kantoor

Address

Neethling Street
Breede Valley
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 13:30

Telephone

+27233472423

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodewal Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Roodewal Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category