29/12/2022
Nicki Toys doen weereens skryfbehoefte-pakette vir verskillende skole in en om Worcester se graad R - graad 3 leerders. As jy nog nie jou goed gekoop het nie, kom kry sommer die volledige pakket! Ons sit ALLES in wat jy nodig het - van uitdraaikryte tot klei, sandspeelgoed en tissues...
Jy kan selfs jou bestelling per whatsapp plaas by 0832867261.