Klein Asjassies Dagsorg en opvoedkundige speelskool.

Klein Asjassies Dagsorg en opvoedkundige speelskool. 'n Dagsorg met n Difference! Kindertjies vanaf 3 maande tot 3 jaar, Welkom! Kom leer, speel en lag! Klein Asjassies is 'n Dagsorg vir mammas deur Mammas.

Ons bied goeie sorg en leer ons kleintjies Christelike waardes, en maniere. Ons bied crafts, aktiwiteite, oefeninge en speeletjies aan vir babas en toddlers van 3 maande tot 3 jaar oud. Ons glo dat kinders die beste leer deur speel en on shou bae daarvan om deel van hulle wereld te wees. Ons hou altyd by ons Motto: ' Waar klein hartjies gelukkig is'

Ons is n Dagsorg met n difference!!!

09/07/2017
vandag werk ons baie lekker.ons speel met rygkaarte,paskaarte en leer van troeteldiere,tel en leer ken die dae van die w...
05/06/2017

vandag werk ons baie lekker.ons speel met rygkaarte,paskaarte en leer van troeteldiere,tel en leer ken die dae van die week en nog vele meer.Hier by KleinAsjassies speel leer ons baie lekker!!

03/05/2017

Goeie dag aan almal. Ek wil net julle in kennis stel dat daar 2 plekkies oop is by Klein Asjassies. Kom maak gerus 'n draai by die skooltjie.

2de Fondsinsameling: 'n Vinnige besluit deur ons personeel om sommer gou in Desember vakansie paar worsbroodjies te verk...
06/01/2017

2de Fondsinsameling: 'n Vinnige besluit deur ons personeel om sommer gou in Desember vakansie paar worsbroodjies te verkoop! Dankie Spar Bredasdorp, julle is TOPS!

Elcherie se Sertifikaat toekenning vir haar ECD level 4 kursus
04/01/2017

Elcherie se Sertifikaat toekenning vir haar ECD level 4 kursus

Ons 1ste fondsinsameling- klere verkoping
04/01/2017

Ons 1ste fondsinsameling- klere verkoping

04/01/2017

Hou die spasie dop vir nog plasings van Klein Asjassies!

04/01/2017

Vandag kan ek met n baie trotse hart sê dat ek en Juanita van Huppelkind Speelskool saamgesmelt het en een Dagsorg/Kleuterskool geword het wat nou bekend staan as Klein Asjassies. Juanita dankie vir jou liefde, omgee en ondersteuning!!! Jy's n engel van bo. Dankie vir al jou ekstra myl wat jy met die kindertjies stap. Aan ons personeel, Elcherie, Jean-Mari, Adelle en Ronel julle beteken die wêreld vir my en Juanita! En dankie vir al julle liefde en omgee vir die kindertjies! Saam gaan ons personeel van Klein Asjassies 2017 rock!!!!! Ek wil ook bekend maak dat ons uiteindelik einde 2016 gerigestreer is. Was baie stresvol maar ons het dit bereik!!!! Baie opgewonde vir 2017. Aan elke ouer, julle waardering, omgee en liefde beteken vir ons personeel baie!!!! Dankie vir julle! Ons is waarlik geseënd met ouers soos julle!!!! En dankie aan ons groot God! Sonder Hom sou Klein Asjassies nie so suksesvol gewees het nie! Dankie Jesus!!!!!!!

30/10/2016

💜💜💜

23/10/2016
12/09/2016

Address

Buitekantstraat 43
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

0763773448

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Asjassies Dagsorg en opvoedkundige speelskool. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category