03/09/2026
TIPPIE BESOEK DIE BD's
Op Woensdag, 2 September, het die Gr. R tot 3 leerders ń baie spesiale besoeker by die skool gehad: Tippie die Olifant, die geliefde boekkarakter.
Tippie taught us that books are our friends and explained to us how to handle books correctly. Our learners are now official "Book Protectors".
Thank you so much for visiting,Tippie!