Hoërskool Brandvlei

Hoërskool Brandvlei Amptelike blad van Hoërskool Brandvlei

🎖️
28/08/2026

🎖️

Geesweek 2026👀😂
28/08/2026

Geesweek 2026👀😂

Geesweek 2026Selfs die onnies het ook vandag "getwin"😂 ̈rskoolbrandvlei
26/08/2026

Geesweek 2026
Selfs die onnies het ook vandag "getwin"😂

̈rskoolbrandvlei

Geesweek 2026👀Twin day 👯
26/08/2026

Geesweek 2026👀
Twin day 👯

Rugby//Ons O.15-rugbyseuns het die afgelope naweek in Kimberley by Suzuki Park aan die provinsiale kampioenskappe deelge...
25/08/2026

Rugby//

Ons O.15-rugbyseuns het die afgelope naweek in Kimberley by Suzuki Park aan die provinsiale kampioenskappe deelgeneem.

Hulle het op Vrydag kragte gemeet teen Homevale, Victoria-Wes en Keimoes. Ons seuns het teen Victoria-Wes en Keimoes geseëvier, maar ongelukkig teen Homevale vasgeval. Hulle het gevolglik deurgedring na die finaal teen Keimoes op Saterdag.

In ’n spannende finaal het ons seuns ongelukkig met 10–7 teen Keimoes verloor.

Ten spyte van die nederlaag is ons as skoolgemeenskap ongelooflik trots op hierdie seuns. Hulle het karakter, vasberadenheid en deursettingsvermoë gewys en ons het eerstehands gesien wat in hulle steek. Ons is ook geweldig dankbaar vir hierdie waardevolle geleentheid wat aan hulle gebied is om te groei, te leer en hulself op ’n groter verhoog te meet.

’n Spesiale woord van dank aan ons afrigters, mnr. K. A. Ferus en mnr. E. Persens, wat die seuns deur die naweek ondersteun en begelei het.

💙💛 O.15-RUGBYSEUNS BLY DIE STREEKSKAMPIOENE! 🏉

Ons is trots op julle!

O. 15 rugby seuns bly die streekskampioene

👀
25/08/2026

👀

25/08/2026
NTA🎖️Met groot trots wens ons as HSB vir Juffrou Steenkamp geluk met haar uitstekende prestasie deur die tweede plek in ...
30/07/2026

NTA🎖️

Met groot trots wens ons as HSB vir Juffrou Steenkamp geluk met haar uitstekende prestasie deur die tweede plek in die kategorie Excellence in Secondary School Teaching te behaal.

Hierdie besondere prestasie getuig van haar passie, toewyding en onwrikbare verbintenis tot gehalte-onderrig. Baie dankie vir die verskil wat u elke dag in ons leerders se lewens maak.

Baie geluk, Juffrou Steenkamp! Ons is ongelooflik trots op u en wens u alles van die beste toe vir die pad vorentoe. 💙💛

TOP 5 - KWARTAAL 2
21/07/2026

TOP 5 - KWARTAAL 2

Address

Voortrekker Street
Brandvlei

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Brandvlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Brandvlei:

Shortcuts

Share

Category