Hoërskool SPS Brandfort

Hoërskool SPS Brandfort Hoërskool Staatspresident Swart Hoërskool Staatspresident Swart is ‘n plattelandse skool met leerdertal van 520 vanaf Graad R tot Graad 12.

Ons beywer ons by SPS om leerlinge te ontwikkel en te leer volgens vaste beginsels en Christelike waardes. Ons fokus op die totale ontwikkeling van elke leerder om ‘n gebalanseerde persoon te ontwikkel. Die Hoërskool SPS trag om met Afrikaans as voertaal opvoeding te bied wat die volle ontwikkeling van elkeen van sy leerlinge verseker. Alle onderrig is streng op christelike beginsels en norme gefu

ndeer. Dit behels professionele onderrig op die hoogste vlak, met ‘n gesonde balans tussen Akademiese, Geestelike Kulturele en Sportbedrywighede, regte betrokkenheid van die hele skoolgemeenskap en individuele aandag aan alle leerlinge is komponente van hierdie opset. Daar word ook gestrewe om ons ryke kultuurerfenis en ‘n trotse tradisie as ‘n integrale deel van die totale opvoedingspakket van die skool te maak.

• Beste Akademiese Prestasie Gr 12 uitslae in 2011 in onderwys streek
• 25 Jaar 100% Gr 12 slaagsyfer
• Gereelde vakonderskeidings en Olimpiese wenners
• Wye vakkeuses

01/09/2026
SPS Beur vorentoe met elke geleentheid. Super opgewonde en trots op hierdie geleentheid.
30/08/2026

SPS Beur vorentoe met elke geleentheid. Super opgewonde en trots op hierdie geleentheid.

Deirdre Stannard van Bril Bloemfontein het vandag SPS Grondslagfase se ogies kom toets.
27/08/2026

Deirdre Stannard van Bril Bloemfontein het vandag SPS Grondslagfase se ogies kom toets.

SPS Braaihoender-projek 🐤🐥het vanoggend in alle glorie begin. Baie dankie aan Hannes van Dyk & almal wat betrokke is.   ...
24/08/2026

SPS Braaihoender-projek 🐤🐥het vanoggend in alle glorie begin.
Baie dankie aan Hannes van Dyk & almal wat betrokke is.

Baie geluk aan elkeen van die nuwe VRL leiers vir 2026/2027!Dankie dat julle bereid is om leiding te neem, verantwoordel...
24/08/2026

Baie geluk aan elkeen van die nuwe VRL leiers vir 2026/2027!

Dankie dat julle bereid is om leiding te neem, verantwoordelikheid te aanvaar en ’n positiewe voorbeeld vir ons leerders te wees. Mag julle hierdie jaar met trots, respek en toewyding dien.
Ons is trots op elkeen en sien uit na ’n suksesvolle jaar.
"Leierskap is nie net om voor te loop nie – dit is om ander saam vorentoe te neem." - Simon Sinek

Address

78 Voortrekker Street
Brandfort
9400

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27518212251

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool SPS Brandfort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool SPS Brandfort:

Shortcuts

Share

Category