
Gogga's & Geite. Opvoedkundige en Sosialisering Sentrum
Nearby schools & colleges
Acton Street Dalview
Brakpan, Dalview
Dirk Van der Hoff Str
Devon Avenue
Alexandra
C/O Acton & Brodigan Dalview Brakpan
Witpoortjie Road
Hendrikpotgieter Dalview
Hendrik Potgieter
Gairloch Street
Dalview
Reitzstraat
Die plek waar kinders blom...Gogga's leer speel-speel om selfstandige klein mensies te wees wat met selfvertroue straal. Hier kweek ons 'n liefde vir leer!
Operating as usual



Ons verf met ballonne...

Slegs 'n paar plekkies nog beskikbaar...

Die Witjassies het die week by ons begin...Die gogga's het dit SO geniet!

Vrydag is Pretdag!

Die week leer ons van familie...
Ouma vee my trane af.
Oupa laat my lekker lag.
Mamma tel my altyd op.
Pappa vryf so oor my kop.
~Rykie Greyvenstein

Gogga's & Geite wil graag spog met hul eerste inskrywing vir 2018! Kan nie wag dat jy volgende jaar saam ons kom speel en leer nie...

'n Suksesvolle opedag...hoop om die maatjies sommer gou weer te sien!

Moenie vergeet om môre tussen 9:00-12:00 by ons te kom kuier nie...

Gogga's & Geite open 9 Januarie 2017. Kontak ons gerus as jy 'n omgee skool vir jou gogga soek...

Goggas gaan kuier in Blommeland vir Lentedag...

Ingesluit vir alle maatjies by Gogga's & Geite...

Is jy nuuskierig en wil uitvind wat ons Gogga's leer of wat ons jou Gogga kan bied? Kontak my gerus en kom loer in by ons skooltjie...Gogga's & Geite groete Bianca 0828895885

Ons het die "coolste" kar in Brakpan!

Dit is met 'n blye hart en groot dankbaarheid dat ek kan sê Gogga's & Geite is van môre 25 Julie af oop! Baie dankie aan elkeen wat hard gewerk het om hierdie spog skool 'n realiteit te maak...Kan nou nie meer wag vir al die leer en speel nie!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
44 Gloucester Avenue
Brakpan
1541
106A AND 106B WENDEN Avenue
Brakpan, 1541
Language of learning and teaching: English Home Language, Afrikaans First Additional Language. We of
97 Northdene Avenue
Brakpan, 1541
Language of Teaching is English. First additional language is Afrikaans. The school has classes rang
541Voortrekker Road
Brakpan, 1541
We offer Engineering Studies N1-N6 Business Studies N4-N6 and Computer Studies Trimester for Engine
1980 Fingo Street/GAika Street
Brakpan, 1550
Tsakane Adult Center is an institution offering school leavers a second chance from any grade to Gra
51 Muriel Brand Street, Brenthurst
Brakpan, 1541
A special school in Brakpan for learners with severe intellectual and physical disabilities.
94 Hastings Avenue
Brakpan, 1541
Fully Accredited MICT Seta, Training Centre. Offering End User Computing, Sage Pastel Accounting, Pa
122 Witpoortjie Road
Brakpan, 1540
�Christus-gesentreerd �Afrikaans �Waardegedrewe �Veilige leeromgewing �Pret&Familie