Die Eike Leersentrum en Kleuterskool

Die Eike Leersentrum en Kleuterskool

Comments

Sterkte aan al die onderwysers vir die nuwe jaar en kwartaal...aan al Die Eike se oulike kinders...onthou, julle kan..kannie is dood! Julle het die beste onderwysers waarvoor jul kan vra.
Die Eike...n Baie lekker plek om te wees, waar onderwysers opgelei is om na kinders te kyk met spesiale behoeftes...kinders werk hard, behaal goeie punte en is meer as suksesvol in wat hul aanpak en hul leer deur speel. As jou kind bietjie ekstra aandag nodig het, die Eike word ten sterkste aanbeveel.

This is a school for:
Learners with special educational needs
Enrichment of your gifted child
Qualified teachers specializing in primary school education.

Die Eike leersentrum en kleuterskool: The Oaks Learning center and preschool, was established 13 years ago by Rosie Marx, the current principal. It is the passion of the teachers to develop each child to unleash their full potential. Die Eike has qualified primary school teachers with many years’ experience in the world of education. All children from the age of 3 years are welcome. Die Eike – a

Operating as usual

23/09/2019

Ons bak en brou!

23/09/2019

Ondersteun asb ons konsert. Dit gaan n spog geleentheid wees!
Share asb hierdie advertensie!

20/07/2019

Ons kinders...ons trots! Kunswedstryd prestasies.

18/03/2019
18/03/2019

Photos from Die Eike Leersentrum en Kleuterskool's post

31/12/2018

Liewe, liewe Maats. Ons het 'n groot krisis. Lottie-hulle (René se ouers) se huis het gisteraand afgebrand. Alles verwoes. Help asb. Enige iets is welkom. Antw asb na my nr - nie op die groep nie. Rosie. O82 953 1612. . Lief julle. 🌷🌸❤🌸🌷 you and your family holiday greetings.

Share asb almal. Ons maatjie het dringend hulp nodig.

16/10/2018

Ons Hoof Juf. Rosie verjaar!
Baie baie geluk.

29/09/2018

Die Eike. Die skool waar leer lekker is.

29/09/2018

JC, Quinten, Keasha en Chloë was die Mphedi Hoenors van die konsert.

29/09/2018

Trots op julle!

29/09/2018

Danté en René het 93 % gekry vir die samespraak: The dagga Smugler.
Sjoe dit wil gedoen word!

29/09/2018

Hierdie groepie het A+++ vir radiodrama gekry.
Julle was puik!

29/09/2018

Kunswedstryd tyd
Anette het 8 van 13 items gewen by Dell Arte kunswedstryd.
Trotse Eike

21/06/2018

Ons hou lekker piekniek in die park!

17/01/2018

Eerste dag by die skool van 2018. Sterkte maats!

11/09/2017

Ons hou konsert.

11/08/2017

Ons spog!!

09/06/2017

Ons kry kuiergaste!

30/05/2017

Bak en brou by di skool :)

31/03/2017

Ons eet lekker koek! Baie geluk Jayden

28/03/2017

Projekte!

28/03/2017

Uitblinker!

28/03/2017

Partydjie tyd!

21/11/2016

Happy Birthday!

16/10/2016

GELUKKIGE VERJAARSDAG JUF. ROSIE.
MAG JY N WONDERLIKE DAGGIE HE
LIEFDE
DIE EIKE

09/10/2016

Timeline Photos

09/10/2016

Ons nuwe klasse! Reg vir die laaste kwartaal. Dankie aan almal wat so hard in die vakansie gewerk het om ons nuwe perseel reg te kry. Julle is die beste.

27/09/2016

Ons presteer!

27/09/2016

Sommer almal se verjaarsdae!

22/09/2016

Dankie aan al die kinders en onderwysers vir n pragtige konsert! Julle is sterre!

Want your school to be the top-listed School/college in Brakpan?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

A++ Vir almal. Baie geluk julle.

Location

Category

Telephone

Website

Address


61 Devon Avenue, Dalview
Brakpan
1540
Other Education in Brakpan (show all)
Slimkoppe Tutoring Slimkoppe Tutoring
86 Hospital Street
Brakpan, 1540

Slimkoppe Tutoring, hier om jou te help met tuisskool onderrig en n gemaklike veilige omgewing.

Enlightening Tutors - PtyLtd Enlightening Tutors - PtyLtd
Brakpan

Enlightening Tutors has been established for the purpose of not only offering eminent tutoring ser

Brighter Minds Brighter Future Brighter Minds Brighter Future
Bomvana
Brakpan

Brighter Minds Brighter Future Is A Program That Helps Children Develop To Their Full Potential Cogn

Edu-Build Institute Brakpan Edu-Build Institute Brakpan
112 Queen Avenue
Brakpan

ETDP SETA Accredited Training Institute for Early Childhood Development (ECD)

Kids With Future Kids With Future
30021 Tamatie Street Tsakane Ext 11
Brakpan, 0021

Kids with future assist learners with : accedemic confidence, discipline, self-esteem, reading and

Snapology of Ekurhuleni Snapology of Ekurhuleni
Mobile
Brakpan, 1549

At Snapology we help your child grow up with a thirst for knowledge. Snapology engages children ages 3 3-14 using LEGO® bricks, K’Nex and technology.

Smart Minds Learning Centre Smart Minds Learning Centre
Brakpan, 1540

Our goal is to provide quality and affordable education.

Nirvana Business Solutions Nirvana Business Solutions
111 Voortrekker Road
Brakpan, 1541

Your Safety, Health and Environmental Training Academy. Safety, Fire, First Aid, Forklift, Machinery

Calm Kids Calm Kids
21 Kitzinger Lane
Brakpan, 1541

Ambusave Academy Ambusave Academy
Brakpan, 1541

Machiel Lottering Gewigstoot en Spiesgooi akademie Machiel Lottering Gewigstoot en Spiesgooi akademie
Brakpan

Gewigstoot, Spiesgooi en diskus afrigting

Dalpark Teacher's Centre Dalpark Teacher's Centre
18 Essenhout Street
Brakpan, 1541

Growing Gauteng Together 2030