HonkiePonkie Opvoedkundige Kleuterskool

HonkiePonkie Opvoedkundige Kleuterskool Hierdie blad se fotos het slegs herrinnering fotos en gebeure op van Honkie Ponkie kleuterskool. Ons hoop die wat die blad besoek, die fotos nog sal geniet.

Permanently closed.

Honkie Ponkie het na 30jaar se bestaan van vreugde en jolyt, hul deure gesluit.

10/01/2023
06/09/2021

Buy a Hiring Bussness: of party clothes for children with all the themes decor. You can be as creative as you want. Hire the clothes and the decor for children parties. Sell for R45 000

20/08/2021

Ek wil net al ons Oud Honkie Ponkie ouers laat weet dat Zuanita vanmiddag oorlede is. Dit is met groot hartseer dat ek hierdie nuus aan julle moet stuur. Sy het baie vir Honkie Ponkie en al ons maatjies beteken. Haar kreatiwiteit, en om haar medemens te help het geen perke geken nie.

25/06/2020
25/06/2020

Die Voortrekkermonument word verkoop!

Jy kan nou jou eie stukkie van die Monument 'koop'. Deur ‘n gedeelte van die Monument te ‘koop’, kry jy ‘n sertifikaat wat aandui watter gedeelte van die Monument jy ‘gekoop’ het.

Elke koper se naam sal vir die komende geslagte in die Voortrekkermonument se argief aangeteken word as diegene wat tydens hierdie krisis een van die belangrikste Afrikanermonumente help red het.

Pryse wissel van R20 per trappie tot R100 000 vir een van die marmerfries-panele.

Help om hierdie belangrike baken van Afrikanerkultuur en hoop te red. Word vandag nog mede-eienaar van die Voortrekkermunument. Besoek Voortrekkermonument & natuurreservaat/nature reserve vir meer inligting.

21/06/2020

Steun ons hofaksie. Klik hier:

18/06/2020

17/06/2020

Address

Brakpan
1541

Telephone

0117403649

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HonkiePonkie Opvoedkundige Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HonkiePonkie Opvoedkundige Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category