07/03/2026
Baie geluk Sharnika met jou 7 de plek op Gauteng.
Gewigstoot, Spiesgooi en diskus afrigting
07/03/2026
Baie geluk Sharnika met jou 7 de plek op Gauteng.
07/03/2026
Baie geluk Xander! Geluk met jou kwalifisering vir SA's in jou matriekjaar!
03/03/2026
Well done Sharnika, goud in gewigstoot en Diskus, deur na Gauteng
03/03/2026
Xander Roux
2 Goud gewigstoot & Hammergooi
1 Silwer Discus...
Gauteng gekwalifiseerd!!!
26/02/2026
Lerien
Distrik 6 deelgeneem gister.
1ste Plek Diskus 33m
3de Plek Gewigstoot oor 11m
Deur Gauteng toe met Diskus.
18/02/2026
Uitstekende D5 resultate:
Ludré du Toit deur na Gauteng met diskus en spiesgooi.
Duncan Burisch deur na Gauteng met diskus
Lorenzo Bahlmann deur na Gauteng met Spiesgooi.
Francois deur na Gauteng met Gewigstoot
Noevé Schonfeldt deur na Gauteng met Gewigstoot.
Noevé derde met diskus
Ludre derde met gewigstoot
31/01/2026
Gerhard nou in Helpmekaar stoot 17.41. Hy ontvang nou afrigting by Helpmekaar, maar het sy hele Laerskool by ons Akademie afrigting ontvang en elke jaar SA's toe gegaan. Knap gedaan Gerhard ons is baie trots op jou.
'n Afstand van 17.412 op sy ouderdom - gee jou 'n ASA punt van 951 - dit is 49 van die hoogste punt van 1000 af - Hy kan nie hoër as 1000 punte kry nie.
Hy is deel van die 900 klub!!! Van die Elite van die Elites dus die ouens wat die Nike- Adidas en Puma sponsorships kry op 14 jarige ouderdom Wat alreeds deur die universiteite dopgehou word - en Gewigstoot Grootkoppe van Michigan State university asook ander uitgenooi gaan word om kampe in Junie/Julie te doen as hulle hier kom Head hunt..
Hou vir Gerhard Dop!
28/01/2026
Baie geluk aan die akademie se atlete wat so goed gevaar het.
18/10/2025
Voorseisoen afrigting vir Gewigstoot Spiesgooi en Diskus by Muriel Brand Skool.
Kontak Coach Machiel by 073 337 8537
Pre-season coaching at Muriel Brand School for Javelin Shotput and Discus Contact Coach Machiel at 073 337 8537
Voorseisoen oefening is alreeds aan die gang.
Kontak Coach Machiel 073 337 8537
Woensdae 15:00 - 17:00
Saterdae 08:00 tot 11:00
Muriel Brand skool