10/09/2016
Ek gaan die blad toemaak aangesien dit beter is om 'n groep te hê waar almal kan deelneem en iets interessants plaas. Op so manier kan ons beter kontak hou. Ek het probeer om almal wat hier was oor te dra na die groep toe maar daar is 'n paar mense wat ek dit nie mee kan doen nie. Indien jy saam in 1980 in matriek was, gaan voeg jouself asseblief by op die groep met dieselfde naam as ons Blad. Stuur die link ook asb vir almal met wie julle vriende op facebook is wat ook in 1980 in matriek was net vir ingeval hulle nog nie van die groep weet nie. Indien julle sukkel, stuur asb vir my Zehnda Brummer Wessels 'n boodskap dan sal ek julle byvoeg.