
Kersfees Partytjie 2022. ππ πβ
Kleuterskool en Naskool Sentrum in Dalview, Brakpan.
Operating as usual
Kersfees Partytjie 2022. ππ πβ
Beste Flip-Flap wense vir Γ± GeseΓ«nde Kersfees en Γ± Nuwe Jaar gevul met Γ± oorvloed van vrede, hoop, blydskap en liefde. ππ
Hier geniet die leerders 2 van ons verskeie buitemuurse aktiwiteite.
Tiny Karate Tigers π en Center Stage Dance. π
Ons oefen ons spiere, balans, koΓΆrdinasie, geheue en geniet dit sommer baie terwyl ons dit doen! π
Γ± Baie groot dankie van Flip-Flap Kleuterskool se span aan Rawson en OktoPrint Pty Ltd vir die borg van ons onderwysers se hempies. βΊοΈπ€
Kontak hulle gerus vir goeie diens.ππΊ
Benjamin Quidel: 062 581 9135
Lekker Bak en Brou oor ons temas Roofdiere en Ruimte. π¦πΈπ§
Ons Graad R en RR leerders het Vrydag die Tjominis en Sorina (Flooze) vertoning by Laerskool Die Arend geniet en waardevolle lessies by die Tjominis geleer. π
Erfenisdag .Lekker braai,pannekoek,marshmallow braai en hope pretπ₯ππ
Gelukkige vrouedag aan al die Flip-Flap mammas,oumas, tannies en vriendinneππ
Lekker bak en brouπΎπͺ₯π
Lekker gesonde bak en brouππ π₯π₯ππ
Koue maar lekker oggend by Arend se polisie oggend.ππβπ¦Ίπ
Gelukkige Vadersdag aan al die Flip-Flap Pappas,oupas,ooms.
Hoop julle was lekker bederf. π
Vadersdag geskenkies van Flip-Flap aan Pappas,oupas en ooms.ππ
Ons πte gaan uit na Marno se ouers,familie,maatjies.
Ons bid vir volkome herstel.π
Lekker" dress up" gespeel π€£π
Ons verjaarsdag banier.Baie dankie aan Annemarie.Dit is rerig spesiaal.π
Bak en brou-nagdiere uil en vlermuiseπ¦π¦
Pikinini diere plaas het ons vanoggend besoek. πππππ
Beskerm jou kleinding teen kleuterskoolverkoue | Maroela Media Die meeste ouers kan met gemak een of twee siekdae hanteer, maar hierdie sindroom verwys egter na βn siklus waartydens kinders bloot die een verkoue vir die volgende een verruil.
Moedersdag Gr R geskenkies vir mammaπ
Gelukkige moedersdag aan al die Flip-Flap mammas,oumas , tannies en vriendinne.
Hoop julle word lekker bederfππ
Lekker bak en brou π·en skapie gesiggiesπππ₯ππ«
Geseende paasnaweek aan al die Flip-Flap gesinne en geliefes en vriende.πβοΈβ€
Paashaas het Kom kuier π°π«π¬
Bak en brou π₯ππ°
What a walrus?opvoedkundige vertoning het ons besoek.πGeleer van my lyfie,emosies en troeteldiereπ©πππ
Gesonde bak en brouπ₯π½ππ π»π
Hempies πππ
Valentynsdag 2022β€π
Gr R Vrydag vibesπ§©π
Monday | 06:30 - 18:00 |
Tuesday | 06:30 - 18:00 |
Wednesday | 06:30 - 18:00 |
Thursday | 06:30 - 18:00 |
Friday | 06:30 - 18:00 |
Curro Helderwyk is nestled in the secure Helderwyk Estate and provides high-quality education to lear
Language of learning and teaching: English Home Language, Afrikaans First Additional Language. We of
We are a learning centre in Brakpan dedicated in providing quality education and early childhood dev
We offer Engineering Studies N1-N6 Business Studies N4-N6 and Computer Studies Trimester for Engine
Die plek waar kinders blom...Gogga's leer speel-speel om selfstandige klein mensies te wees wat met selfvertroue straal. Hier kweek ons 'n liefde vir leer!
Tsakane Adult Center is an institution offering school leavers a second chance from any grade to Gra
A special school in Brakpan for learners with severe intellectual and physical disabilities.
Fully Accredited MICT Seta, Training Centre. Offering End User Computing, Sage Pastel Accounting, Pa