Inventum Privaatskool

Inventum Privaatskool �Christus-gesentreerd
�Afrikaans
�Waardegedrewe
�Veilige leeromgewing
�Pret&Familie

03/09/2026

⏳️
Graad 4
🧱
Wanneer boublokke goed vasgelê is gebeur leer en ontdekking van nuwe konsepte op 'n kosbare manier
⏰️
Samewerking, lag, beplan en leer... alles in een spasie ingeweef
🪨
Hierdie is só kosbare ervaring
🌡
Metingsweek lekkerte
🕥

02/09/2026
02/09/2026

🎈
Metingsweek - kapasitiet
🔍
Hier is ons Graad 3 maats besig om te meet, vergelyk en te ontdek
💧
So baie kosbare, praktiese geleenthede
🥄
Wat 'n voorreg
🧊

01/09/2026

🌻
Geseënde LENTE
⚘️
Dankbaar vir seisoene
🪱
Vandag was 'n kosbare viering van die Here se goedheid en guns
🌱
Prediker 3:1
[1] Vir alles is daar 'n vasgestelde tyd; daar is 'n tyd vir elke saak onder die hemel
🐝

01/09/2026

🎈
M - is vir Metingsweek en ook vir...
⚖️
Massa
✨️
Vandag het ons alles geweeg wat ons kon
🔍
Elke klas maats kon die aktiwiteite geniet, omdersoek en lekker leer
✏️
Van gewigte lig tot skooltasse vergelyk
🎛

31/08/2026

✂️
M - is vir Metingsweek
✏️
Só baie praktiese leergeleenthede
🔍
Elke graad werk volgens hulle eie raamwerk, maar almal het die geleentheid om die teorie en praktyk bymekaar te voeg.
📊
Ons ondersoek, eksperimenteer en leer, wat 'n kosbare voorreg.
🪁

26/08/2026

👟
Wanneer ons oor ouderdomsgrense heen kan dans en baljaar
👑
Ons leer beter wanneer ons dit saam doen
🔔
Gemeenskap sorg vir meer geleenthede
🎶
Twee is voorwaar beter as een
🔊

25/08/2026

🖍
2-3 jaar maatjies
🖌
Kleinste lyfies by ons skool word BAIE geleenthede gebied om te ontwikkel en ontdek
✏️
Min maatjies sorg vir baie aandag, liefde en tyd vir elkeen
✂️
Elke dag is 'n kosbare ervaring
🧽

25/08/2026

🧩
Graad 0
🧮
Speel-speel en SKOOLGEREED
📖
Ons leer skryf, ons speel en ons spring
📚
In elke dag is daar kosbare geleenthede opgesluit✂️

25/08/2026

🎈
Gr 00
🎨
Met 'n klein groepie maats is baie aandag, liefde en kreatiwiteit moontlik
🖼
Verf, gesels, ontdek en ontwikkel
🧩
Só dankbaar en opgewonde oor die blootstelling wat hierdie breintjiea geniet
🪁

Address

122 Witpoortjie Road
Brakpan
1540

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27826544036

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inventum Privaatskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Inventum Privaatskool:

Shortcuts

Share

Category