Ons Kuierplekkie

Ons Kuierplekkie School Voor & Naskool Sentrum. Julle Kinders,
Hulle Toekoms,
Ons Passie !!

Dankie Jesus dat U my liefhet!🌹
16/11/2016

Dankie Jesus dat U my liefhet!🌹

Tot ons kleinste AnzΓ©l het saammet oom Jak n fototjie geneem. Op 7 wekies is sy deel van die groot aand! Sooo lief vir j...
14/11/2016

Tot ons kleinste Anzél het saammet oom Jak n fototjie geneem. Op 7 wekies is sy deel van die groot aand! Sooo lief vir jou en boeta Conrad!❀

Watter pragtige foto van pappa en sy feetjie!🐣
14/11/2016

Watter pragtige foto van pappa en sy feetjie!🐣

Lekker week almal! Wys die wereld hoe ongelooflik JY is!🌺
14/11/2016

Lekker week almal! Wys die wereld hoe ongelooflik JY is!🌺

Ons kleinste feetjie van die aand saammet prinses Barbie. Miatjie jy was lieflik!❀
13/11/2016

Ons kleinste feetjie van die aand saammet prinses Barbie. Miatjie jy was lieflik!❀

Ons Barbie was pragtig met die ninja turtles en pragtige feetjies! Dankie dat julle sooo mooi konsert gehou het!πŸ’ƒ
13/11/2016

Ons Barbie was pragtig met die ninja turtles en pragtige feetjies! Dankie dat julle sooo mooi konsert gehou het!πŸ’ƒ

Een van ons pragtige feetjies by die Prinses Barbie van Reenboogvlei saammet Jak de Priester konsert! Tanishka Botha het...
13/11/2016

Een van ons pragtige feetjies by die Prinses Barbie van Reenboogvlei saammet Jak de Priester konsert! Tanishka Botha het pragtig gedans!πŸ’ƒ

Net ietsie ouliks vir al ons lieflike mammas! ❀
08/11/2016

Net ietsie ouliks vir al ons lieflike mammas! ❀

31/10/2016

Ons peuterklassie leer liedjies en gediggies. Net so bietjie skelm afgeneem en dis sooo oulik! Pragtig julle goggas!πŸ‘πŸ£πŸŒΊ

Geseende week almal!🌹
31/10/2016

Geseende week almal!🌹

God het ons nog liewer as wat n mamma haar kind kan he! Dankie Jesus!πŸ™Œβ€
27/10/2016

God het ons nog liewer as wat n mamma haar kind kan he! Dankie Jesus!πŸ™Œβ€

27/10/2016

Nog net 2 wekies dan is dit tyd vir Prestasieaand die 9de November en ons konsert aand saammet Jak de Priester die 12de November!! Ons is sooo opgewonde!!! Mammas en pappas daar is nog n paar kaartjies oor, so nooi almal wat jy ken, dit gaan onvergeetlik wees!!πŸŽˆπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠ

Address

23 Craigholm Street And 20 Venter Street, Dalview
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30

Telephone

083 271 5126

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Kuierplekkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ons Kuierplekkie:

Shortcuts

Share

Category