Die naskool klub Brakpan

Die naskool klub Brakpan Naskool in Brakpan. Elke kind ontvang individuele aandag om hulle volle potensiaal te bereik.

Jesaja 43:19: Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; julle sal dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n weg in die...
01/09/2026

Jesaja 43:19: Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; julle sal dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n weg in die woestyn, riviere in die wildernis.

Geniet lentedag 🌸

22/07/2026

Ons Sentrum bied terapie aan kinders en hulle gesinne wat deur enige vorm van trauma gaan

Lekker picnic en colorfest by die Naskool klub💚💙💙
10/07/2026

Lekker picnic en colorfest by die Naskool klub💚💙💙

03/07/2026

Lekker om kind te wees 💙💚💛

Pajama dag by die naskool 🥶🥶
03/07/2026

Pajama dag by die naskool 🥶🥶

Ons vakansie program 💙💚💛
25/06/2026

Ons vakansie program 💙💚💛

Is jy opsoek na 'n naskool in Brakpan?💙Ons is geleë in Dalview.💚Ons diens verskillende skole.💛Laerskole en Hoërskole.💜In...
18/06/2026

Is jy opsoek na 'n naskool in Brakpan?

💙Ons is geleë in Dalview.
💚Ons diens verskillende skole.
💛Laerskole en Hoërskole.
💜Individuele aandag.
❤️Goeie voorbereiding vir toetse en eksamens.
💙Etes elke dag.
💚Oop vakansies.
💚Oop van 6:15 tot 18:00
🚌 Vervoer in die oggende na verskeie skole.

💚Elke kind maak saak 💚

Ons naskool se personeel werk met 'n passie. Individuele aandag vir elke kind en goeie eksamen voorbereiding. Die naskoo...
19/05/2026

Ons naskool se personeel werk met 'n passie.
Individuele aandag vir elke kind en goeie eksamen voorbereiding.
Die naskool waar hulle hard werk maar ook lekker speel.

45 Alexandria
Dalview
Brakpan

Kontak my gerus vir meer inligting.
Benice
0824432992

17/04/2026

💙✨ Save the Date - Jump for Autism! ✨💙

Join us for a fun-filled and meaningful day as we raise awareness and support for autism 🧩

This exciting event will feature rebounding (mini-trampoline) jumping sessions - a fun, energising way to get moving while supporting a great cause! Whether you’re joining in for fitness, fun, or just to show your support, there’s something for everyone 💙

📅 18 April 2026
📍 Felicitas School, Brakpan
⏰ 09:00 – 15:00

✨ What to expect:
• Rebounding jumping sessions (for all ages & fitness levels)
• “Mommy & Me” jump session
• Team jumping challenges
• Great prizes to be won 🎉
• Food vendors & a lively, family-friendly atmosphere

Let’s come together as a community to make a difference and support a very special cause 💙

Follow the link to secure your tickets:

https://mandrillapp.com/track/click/30041967/www.quicket.co.za?p=eyJzIjoiMXJpLUpHcEFFOFhMZUp1RTI1MUtZN2ZtWFlRIiwidiI6MiwicCI6IntcInVcIjozMDA0MTk2NyxcInZcIjoyLFwidXJsXCI6XCJodHRwczpcXFwvXFxcL3d3dy5xdWlja2V0LmNvLnphXFxcL2V2ZW50c1xcXC8zNjA2MTQtanVtcC1mb3ItYXV0aXNtXFxcL1wiLFwiaWRcIjpcIjgwYzM2ZTkxYzcxNDRiZWJiNDFlZTQzOWIzZmMxYTFiXCIsXCJ1cmxfaWRzXCI6W1wiNTg2YzVjNmJjNmQxMWNhMTJhMTM0MDcyMDJjNzA1ZGNhYWRjMWY4Y1wiXSxcIm1zZ190c1wiOjE3NzIxMDc1NjR9In0

Sterkte vir die 2de kwartaal 💙💙💙
08/04/2026

Sterkte vir die 2de kwartaal 💙💙💙

Address

45 Alexandria Str Dalview
Brakpan
1547

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die naskool klub Brakpan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die naskool klub Brakpan:

Shortcuts

Share