Laerskool Brakpan-Oos

Laerskool Brakpan-Oos WAKKER is ons leuse! H/v Wenden En Madeley strate
Brakpan
011 740 9630 Ons leuse is Wakker! Brakpan-Oos, jy gee ons die beste,
en met jou kom ons altyd bo!

Skoollied:
Met ons skool in ons dorp waar die son opkom,
word die aard van sy taak bestraal
ann karakter en kennis met ywer te bou,
om ons so vir die toekoms te staal. Refrein:
Soos die son in die more weer opkom
en die aarde en almal ontwaak,
maak ons skool daardie drang in ons wakker,
om die top van die berge te raak.

Hopenlik gaan hulle iets hê om te eet...
09/09/2026

Hopenlik gaan hulle iets hê om te eet...

09/09/2026
"U is my Lig o Here, Here U verlig my duisternis. Met U loop ek 'n leër storm, met my God spring ek oor 'n muur" 2 Samue...
09/09/2026

"U is my Lig o Here, Here U verlig my duisternis. Met U loop ek 'n leër storm, met my God spring ek oor 'n muur" 2 Samuel 22: 29 - 30.

09/09/2026
Gaan hulle dit maak oornag?
08/09/2026

Gaan hulle dit maak oornag?

Address

Hoek Van Wendenlaan En Madelay Straat
Brakpan
1541

Telephone

+27117409630

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Brakpan-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share