Ons oil pastel prentjies
Kinder Kuns Klasse
Kinder Kuns Klasse gee kinders die vryheid om hulleself op kreatiwe maniere uittedruk in al die kuns medias en op 'n lekker manier te leer.
Kinder Kuns Klasse begin eerste week in February
2021 Pryse beloop:
Registrasie fooi: R150
Maandlikse fooi: R450
Vir meer navra kontak Petra 082 550 3419
Operating as usual
Kuns uitstalling 2021
Gemmerbrood huisies gemaak. Dit het so mooi gekom
Verf ons minions
Ons verf ons minions
Spaar varkies gedecopage
Ons is besig om vark spaar blikkies te maak
Ons groente konsert het so mooi uitgekom.
Verf verf verf... Met groente
Groente konsert... Ons gebruik groente om te verf ook.
Ons klei monsters is klaar
Klei monsters
Space collage
Merke gemaak met verf. Ons agtergrond vir ons space collage
Ons het geMosiac vandag.
Dir het so mooi uitgekom.
Lapverf is gedoen
Lapverf
Graffiti name
Ons moes voel hoe spuit n blik verf aangesien ons graffiti doen
Ons het ons name geGraffiti
Logo design met pastel en Turpintine... Regtig mooi gekom. Woorde vat wn prente maak van dit.
Vandag ons verfstukke klaargemaak op n dier se rug ry.
Vandag het ons geraamtes gemaak en ingekleur.
Kuns met my Petrus wat 3 is. Besige mannetjie. So opgewonde gewees hy kon nie stil sit nie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Our Story
Kuns is iets wat alle mense kan geniet en waardeer. Om kinders van kuns te leer en hoe om hulle self uit te druk deur kuns is iets besonders. Kinders het nodig om kreatief te wees. In Kinder Kuns klasse leer ons tegniese kuns tegnieke en werk ons met ‘n groot spektrum van mediums, om die kinders die geleentheid te gee om alles te ontdek.
My naam is Petra, en ek is ‘n mamma van 3 pragtige kinders, ek het self op ‘n later stadium in my lewe ontdek dat ek kunstig is, want daar was nie regtig geleentheid vir my as kind om kuns klasse by te woon nie. Deur ‘n kuns vriendin het sy my aan kinder kuns klasse bloodgestel en het ek kuns studeer deur UNISA. Kinder Kuns klasse is nie my voltydse werk nie, en met die seen van die Here is ek is die eienaar van ‘n suksesvole bemarkings besigheid.
Ek het myself belowe dat ek my eie kinders aan kuns gaan bloodstel van jongs af en die geleentheid oop maak vir ‘n paar ander kinders wat sou belangstel. So in 2015 het ek met kuns klasse begin en is dit ‘n ongelooflike pad wat ek nou al saam met die kinders gestap het.
Ek doen “crafty” projekte met die kinders maar fokus ook op ‘swaar’ kuns tegnieke en terme wat ek die kinders op ‘n lekker manier leer. In my klasse leer die kinders om self verf te meng en goed uit te werk. Ons ontdek en leer elke klas iets nuut.
Videos (show all)
Location
Category
Telephone
Website
Address
176 Hamilton Street
Brakpan
1541
116 Hendrikpotgieter Dalview
Brakpan, 1541
LAAITIES EN LADIES is vir alle ouderdomme 3mde tot 5 jaar. Met CCTV! Beste naskool! 6:10 tot 18:00 Skakel Benice vir meer besonderhede by 082 443 2992.
Shop 9, Dalpark Shopping Centre, Karee Street
Brakpan, 1541
Education Maths and English Program
Brakpan, 1541
Liewe Mamma's. Hierdie is vir julle!!! Skryfbehoefdes reg deur die jaar beskikbaar vir baie goedkoop. Whatsapp my op 0799121032 vir bestellings!!
103 Jones Street
Brakpan, 1540
Slimkoppe Tutoring, hier om jou te help met tuisskool onderrig en n gemaklike veilige omgewing.
131 Tweedy Street
Brakpan, 1541
Hoërskool Die Anker se amptelike Facebookblad. Volg ons vir al die nuutste Anker-nuus!
38 Shepstone Street, Brenthurst
Brakpan, 1541
A "Focused Learning" with Brainwave Stimulation Program; Individual sessions (Afrikaans & English) *