Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan

Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan LAAITIES EN LADIES is vir alle ouderdomme 3mde tot 5 jaar. Met CCTV! Beste naskool! 6:10 tot 18:00 Skakel Benice vir meer besonderhede by 082 443 2992.

Ekstra Aktiwiteite: Kinderkinetika, rugby,drama,dans,ballet en kuns.

18/01/2024
Ons skooltjie is volstoom aan die gang.Dankie aan elke ouer wat sy kindjie aan ons toe vertrou.Ons is geseënd ❤️Die seën...
11/01/2024

Ons skooltjie is volstoom aan die gang.
Dankie aan elke ouer wat sy kindjie aan ons toe vertrou.
Ons is geseënd ❤️

Die seën van die Here — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.

Ons is opgewonde oor 2024.As jy nog 'n plekkie soek kontak my.Babasentrum tot Gr RR.Benice Borman 082 443 2992
04/01/2024

Ons is opgewonde oor 2024.
As jy nog 'n plekkie soek kontak my.
Babasentrum tot Gr RR.

Benice Borman
082 443 2992

Ons staan aan die einde van 2023.Ek wil dankie sê aan elke ouer wat hulle kinders aan ons toe vertrou het hierdie jaar. ...
30/12/2023

Ons staan aan die einde van 2023.
Ek wil dankie sê aan elke ouer wat hulle kinders aan ons toe vertrou het hierdie jaar. Aan elke vriend en vriendin van ons skool wat bid vir ons, ons refer en altyd daar is wil ek dankie sê uit my hart, ek is lief vir julle!
Dankie pappa Vader vir U voorsiening elke dag.
Die Here is goed vir ons en sy guns is oor ons.

My gebed is dat die Here elkeen van julle sal seën in 2024.

Ebenhaésar – Tot hiertoe het die Here ons gedra.
My hart is dankbaar ❤️

JESAJA 9:5 Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoe...
24/12/2023

JESAJA 9:5

Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors.

Geseënde Christus fees van ons familie aan jou familie ❤️
Onthou Jesus is die antwoord ❤️

Nog 'n jaar is verby.Die Here het ons geseën hierdie jaar!Mag elke ouer en kindjie Jesus se onvoorwaardelike liefde hier...
14/12/2023

Nog 'n jaar is verby.
Die Here het ons geseën hierdie jaar!
Mag elke ouer en kindjie Jesus se onvoorwaardelike liefde hierdie fees seisoen ervaar!

Lekker rus ❤️❤️

Nog 'n jaar is verby ❤️Jaar afsluiting vir 'n wenner span ❤️Sonlig Photography
11/12/2023

Nog 'n jaar is verby ❤️
Jaar afsluiting vir 'n wenner span ❤️
Sonlig Photography

As jy nog 'n plekkie soek vir 2024 kontak my.Ouderdomme: 3mnde tot Gr RR.❤️sillabus vir elke ouderdom❤️groot, ruim klass...
06/12/2023

As jy nog 'n plekkie soek vir 2024 kontak my.
Ouderdomme: 3mnde tot Gr RR.

❤️sillabus vir elke ouderdom
❤️groot, ruim klasse
❤️individuele aandag
❤️ekstra aktiwiteite
❤️CCTV

Die skool met 'n groot hart ❤️
Benice
082 443 2992


Want dit is warm 💦💦💦💦
05/12/2023

Want dit is warm 💦💦💦💦

Nog so paar fotos van ons konsert ❤️Van toeka tot nou ❤️
26/11/2023

Nog so paar fotos van ons konsert ❤️
Van toeka tot nou ❤️

Van toeka tot nou ❤️Laaities en ladies konsert 2023❤️Dankie Sonlig Photography vir die pragtige fotos❤️
26/11/2023

Van toeka tot nou ❤️
Laaities en ladies konsert 2023❤️
Dankie Sonlig Photography vir die pragtige fotos❤️

Address

116 Hendrikpotgieter Dalview
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 06:15 - 18:00
Tuesday 06:15 - 18:00
Wednesday 06:15 - 18:00
Thursday 06:15 - 18:00
Friday 06:15 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laaities en Ladies kleuterskool Brakpan:

Shortcuts

Share

Category