05/06/2026
As die emoji-tannie 'n visvinger kry vir 'n Vrydag-geskenkie moet dit gedeel word😜.
Superego Kids is all about EQuipping children and their parents with emotional tips and tricks. EQ is super power👊🏻❣️.
Parental guidance, individual coaching, school readiness and socio-emotional assessments are some of our specialised services. Coaching programmes for specific target markets (couples, 'nearly weds' and parents). Make use of Shadowmatch to identify and match individual's behaviour patters with one another. Provide insight as to why conflict and misunderstandings are so prominent in relationships.
05/06/2026
As die emoji-tannie 'n visvinger kry vir 'n Vrydag-geskenkie moet dit gedeel word😜.
05/06/2026
Maak gebruik van die spesiale aanbod👊🏻.
😉
04/06/2026
Uit met vreemde giere, in met goeie maniere👊🏻.
Eksamen vibes in die huis is nie noodwendig plesierig nie.
Of is dit net ek🙈😜.
Baie sterkte - dalk meer vir die ouers as die kinders😉.
30/05/2026
Food for thought👊🏻
29/05/2026
Kontak ons by 0670143086 om Superego Kids deel van jou skool se kurrikulum te maak.
Superego staan vir:
👊🏻Oulike, goed gemanierde kinders
👊🏻Probleemoplossingsvaardigede
👊🏻Konflikhantering
👊🏻Boelie-hantering
👊🏻Implementering van waardes
👊🏻Sosio-emosionele vaardighede
👊🏻Trauma-ontlonting
Jip - ons het dit als, en jou kind😉👊🏻
| Monday | 07:00 - 16:00 |
| Tuesday | 07:00 - 16:00 |
| Wednesday | 07:00 - 16:00 |
| Thursday | 07:00 - 16:00 |
| Friday | 07:00 - 16:00 |