Smart Minds Learning Centre
Our goal is to provide quality and affordable education. To provide affordable and quality education for the young ones.
No child should be left behind in the pleasures of learning and rising to their own heights. We strive to help them reach their goals and making their dreams a reality.
Operating as usual
Wie ook al my kinders se ONNIES gaan wees in 2024 neem kennis asb👈!!!!
---‐-------‐---------‐--------------------
Soos ons almal prepare vir die nuwe skool jaar het ek net een boodskap vir my kind se onderwyser:
*Waar dit my kind betref is daar nie demokrasie nie, jou klas is 'n monargie, en jy is die Koning/Koningin.
* Al reg wat hy het is tot opvoeding, kinder-regte is nie op hom van toepassing nie, laat ander kinders rondom hom maar hul regte uitoefen, ek neem jou kwalik as jy hom dai vrye teuels gee.
* Onder geen omstandighede word hy allow om te back-chat nie, ek vat dit nie van hom by die huis nie, so jy gaan dit nie toelaat by die skool nie. En as hy brom, die got weet as hy brom vra jy hom net een keer "ekskuus, ek kan jou nie hoor nie" (dis terwyl jy 'n stuk papier opfrommel om in sy mond te druk, want dan is dit al rede wat hy het om nie ordentlik te kan praat nie)
* Ek repeat, hy het nie regte nie, jy is sy reg, want as hy net 'n kind is hoef niemand die law-book uit te haal nie.
* Jy gaan nie 'n obedient teacher wees en hy 'n strict child nie, want ek is nie 'n obedient parent en hy die strict child nie.
* Ek los my nommer, moenie wag tot vanaand of more om my 'n boodskap te stuur nie, doen dit dadelik, laat ek hom voor dai kinders waar hy afshow my show kan wys.
* Ek sal Pa staan vir jou, want hy moet net 'n kind wees en jy is die volwassene in wie se sorg ek hom toe vertrou.
* Daar is geen rede hoekom take en huiswerk nie gedoen is nie, want hy het nie nie 'n after school casual job nie.
Hy sal vir jou ten alle tye respek toon want dis wat ek van hom verwag.
Hulle d**k mos hulle is groot , nie op my watch nie!
Welkom in 2024, dankie vir wat jy in my kind gaan belê.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
1540
Opening Hours
Monday | 07:00 - 18:00 |
Tuesday | 07:00 - 18:00 |
Wednesday | 07:00 - 18:00 |
Thursday | 07:00 - 18:00 |
Friday | 07:00 - 16:00 |
Brakpan, 1541
Liewe Mamma's. Hierdie is vir julle!!! Skryfbehoefdes reg deur die jaar beskikbaar vir baie goedkoop. Whatsapp my op 0799121032 vir bestellings!!
103 Jones Street
Brakpan, 1540
Slimkoppe Tutoring, hier om jou te help met tuisskool onderrig en n gemaklike veilige omgewing.
Brakpan
Enlightening Tutors has been established for the purpose of not only offering eminent tutoring ser
Bomvana
Brakpan
Brighter Minds Brighter Future Is A Program That Helps Children Develop To Their Full Potential Cogn
86 Springs Road, Vulcania
Brakpan, 1541
ETDP SETA Accredited Training Institute for Early Childhood Development (ECD)
Brakpan, 1541
Ek bied huis gebaseerde professionele hulpverleuning aan kinders tussen die ouderdom van 6-9jaar.
30021 Tamatie Street Tsakane Ext 11
Brakpan, 0021
Kids with future assist learners with : accedemic confidence, discipline, self-esteem, reading and writing
Mobile
Brakpan, 1549
At Snapology we help your child grow up with a thirst for knowledge. Snapology engages children ages 3 3-14 using LEGO® bricks, K’Nex and technology.
46 Tandelberg Street
Brakpan, 1541
Curro Helderwyk: Preschool ▪ Primary School ▪ High School
Brakpan
Gewigstoot, Spiesgooi en diskus afrigting