17 Januarie 2025📢
Geagte ouers/Voogde
Hier is die spanlys vir Atlete van
L/s Morewag. 🏫
0/7 0/8 en 0/9 atlete oefen in skooltyd Maandag, Dinsdag en Donderdag. 🏃♀️🏃♂️
0/10 tot 0/13 atlete oefen vanaf 14:00 tot 15:00 Maandag, Dinsdag en Donderdag. 🏃♀️🏃♂️
Vriendelike groete.
Morries-Personeel.
Laerskool Môrewag Brakpan Spogblad
Laerskool vir Gr. RR tot Gr. 7
Operating as usual
Welkom by 'n opwindende nuwe jaar by Laerskool Môrewag! Terwyl ons hierdie vars reis saam aanpak, onthou dat elke dag 'n kans is om te leer, te groei en te skyn. Kom ons maak 2025 'n onvergeetlike jaar!
❤️💙💛
Voornemende Gr. 2 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Graad 1 2024 Ouergroep 🌟 WhatsApp Group Invite
Voornemende Gr. 7 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Gr 5 2023 WhatsApp Group Invite
Voornemende Gr. 6 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Gr 5 2024 WhatsApp Group Invite
Voornemende Gr. 5 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Gr 4 2024 WhatsApp Group Invite
Voornemende Gr. 4 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Open this link to join my WhatsApp Group:
Gr 3 Ouergroep 2024 WhatsApp Group Invite
Voornemende Gr. 3 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Open this link to join my WhatsApp Group: https://chat.whatsapp.com/ITGfJvv0KZK0zE3jzh9LZb
Voornemende Gr. 1 Ouers:
Sluit asseblief by die volgende groep aan om belangrike inligting gedurende die jaar te ontvang:
Follow this link to join my WhatsApp group:
Graad RR 2023 WhatsApp Group Invite
Werf 'n Morrie💙💛❤️
Omsendskrywe:
Aan ons ongelooflike Skoolhoof, Mev. Elna Venter, wens ons u 'n gelukkige verjaarsdag toe! Ons waardeer u leierskap, toewyding en passie vir onderwys. Hier is op nog 'n wonderlike jaar!💙💛♥️
🎓Gr. R Gradeplegtigheid 2024🎓
Kom deel in die pret by ons Kersmark van 12:00-19:00!!
Die Kerskonsert begin om 19:00. U wil dit nie mis nie!🎁🎅🎄
⭐️Ontmoet ons nuwe Adjunkhoof Mnr. Juan Lerm⭐️
!!NEEM KENNIS!!
Die Algemene Jaarvergadering vind plaas op 2 Desember 2024 om 18:00 in die skoolsaal.
!!TAKE NOTE!!
The Annual General Meeting will take place on 2 December 2024 at 18:00 in the school hall.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Contact the school
Telephone
Address
45 Evans Street
Brakpan
1542
Opening Hours
Monday | 07:30 - 13:45 |
Tuesday | 07:30 - 13:45 |
Wednesday | 07:30 - 13:45 |
Thursday | 07:30 - 13:45 |
Friday | 07:30 - 13:45 |