11/09/2026
GAUTENG, HIER KOM DIE ARIES!
Baie sterkte aan ons landloopatlete wat môre aan die Gauteng Kampioenskappe deelneem!
Ons is ongelooflik trots op julle – gee alles en geniet elke tree! Julle is klaar kampioene in ons oë!
Hou bene hou, hou bene hou!!!