Dalpark Kleuters

Dalpark Kleuters

Share

Dalpark Kleuters - Van Doeke tot Boeke

30/05/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Advokaat Jannas 😀. Jou eerste verjaarsdag by ons. En soveel persoonlikheid 😆. Lekker verjaar Jandre 💗

29/05/2026
19/05/2026

Baie geluk my klein Logan. Mag Liewe Jesus jou bewaar en ryklik seën. Bly altyd my klein Rockstar

Photos from Dalpark Kleuters's post 12/05/2026

Moedersdag
So spesiaal...
En so groot trots om n mamma te wees 🌷

Ons kindertjies en juffies het hard gewerk om n mooi geskenkie vir mamma te maak.

Maar dit wat ons Moeders maak, is die gedeeltes wat elke dag gevul word deur ons *Kindertjies* en dis die oomblikke wat gevul word met glimlaggies, drukkies, trane, nuwe mylpale, droogmaak dan skoonmaak, kos maak en skoonmaak, tantrums en giggles. Oomblikke en herinneringe wat ons vir niks sal verruil nie

29/04/2026

Thankful every day 🙏

Want your school to be the top-listed School/college in Brakpan?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Dalpark Proper
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30